LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elandsrus Country Lodge | LekkeSlaap
+33

Elandsrus Country Lodge

48 resensies
Gastehuis
Eenheid 1
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbel stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asseblief dit rook in die eenhede verbode is. Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Aandetes moet vooraf bespreek word. Gaste kan Elandsrus voor 12:00 op die inklokdatum skakel om 'n aandete bestelling te plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbel stapelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n privaat ingang. Die eenheid het sy eie ingang en toegang tot die gemeenskaplike vermaakarea, -sitkamer en -kombuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asseblief dit rook in die eenhede verbode is. Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Aandetes moet vooraf bespreek word. Gaste kan Elandsrus voor 12:00 op die inklokdatum skakel om 'n aandete bestelling te plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbel stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n privaat ingang en stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asseblief dit rook in die eenhede verbode is. Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Aandetes moet vooraf bespreek word. Gaste kan Elandsrus voor 12:00 op die inklokdatum skakel om 'n aandete bestelling te plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed eb 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n omheinde stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asseblief dit rook in die eenhede verbode is. Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Aandetes moet vooraf bespreek word. Gaste kan Elandsrus voor 12:00 op die inklokdatum skakel om 'n aandete bestelling te plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Jewel
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Karoo Juweelkamer is in die ou plaashuis. Die ou sitkamer het baie spasie en is omskep in 'n romantiese Karoo-styl. Die eenheid het 'n ruim instapstort, 'n kaggel en volle DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asseblief dit rook in die eenhede verbode is. Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Aandetes moet vooraf bespreek word. Gaste kan Elandsrus voor 12:00 op die inklokdatum skakel om 'n aandete bestelling te plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.919860253053 23.20293389682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!