Grahamstad Akkommodasie by Mountain Dew Cottage | LekkeSlaap
+27

Mountain Dew Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mountain Dew Cottage is 'n groot knus huis in Grahamstad naby die Universiteit van Rhodes en die Makana-oord.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n koningingrootte-bed en die ander 'n enkelbed en 'n stapelbed het.

Die kombuis is apart en daar is ook 'n sitkamer, eetkamer en 'n dek.

Die kombuis is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus. Daar is Braaigeriewe op die stoep beskikbaar.

Die Blou Kamer is die derde kamer en het sy eie badkamer en 'n kombuisie. Hierdie eenheid kan apart bespreek word.

Alle beddegoed en handdoeke, asook 'n haardroër en koffie en tee word voorsien.

Die kothuis kry sy water deur middel van 'n watertenk met 'n elektriese pomp. Die kothuis is dus onafhanklik van Grahamstad se watertoevoer.

Die perseel is naby die middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Mountain Dew Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mountain Dew Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOE7JBL52NIJ1mAkaqEp74TDTgYzXUdRmIv9IONgBBKsBY4DOvD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Grey Street Park Homes, Moutain Drive 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.320810622353 26.526862084866
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za