Beskrywing
Dié rustige suite is ideaal vir gaste wat na 'n lang dag wil ontspan. Dis smaakvol versier met grys en mosterd. Dit beskik oor een koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Doen asb. navraag rakende die huisreëls.
Aangesien meeste eenhede 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, moet gaste asb. die bestuurder laat weet watter bed-opset hulle verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot dubbelsuite is in 'n seevaart-styl versier en bied toegang tot 'n stoep en swembad- en braai-area. Dit het ook 'n pragtige uitsig op die Hottentots Holland-bergreeks. Dit het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Doen asb. navraag rakende die huisreëls.
Aangesien meeste eenhede 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, moet gaste asb. die bestuurder laat weet watter bed-opset hulle verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is bo en bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en die Hottentots Holland-bergreeks. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ontbyttoonbank op die stoep en 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Doen asb. navraag rakende die huisreëls.
Aangesien meeste eenhede 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, moet gaste asb. die bestuurder laat weet watter bed-opset hulle verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse selfsorgeenheid is op die grondverdieping en is in skakerings van grys en groen versier. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Doen asb. navraag rakende die huisreëls.
Aangesien meeste eenhede 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, moet gaste asb. die bestuurder laat weet watter bed-opset hulle verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n fotografie-tema en is in skakerings van grys, wit en swart versier. Dit was voorheen 'n fotografie-ateljee. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Doen asb. navraag rakende die huisreëls.
Aangesien meeste eenhede 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, moet gaste asb. die bestuurder laat weet watter bed-opset hulle verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Abelia Street, Helderview, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang