@ afdraans

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ afdraans is in die klein kusdorp, Boggomsbaai, geleë en bied rustige verbly vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié woonstel is op 'n residensiële perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe,

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n Weber wat gaste kan benut. Die woonstel het 'n privaat ingang en is binne maklike bereik vanaf die strand.

Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by @ afdraans sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Afdraans gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]