LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Anina's Place | LekkeSlaap
+16

@ Anina's Place

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

@ Anina's Place beskik oor 'n tuinkothuis wat oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area bied winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete.

@ Anina's Place het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kothuis het ‘n oopplan-kombuisie met ‘n yskassie, mikrogolf en ketel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n tafel om by te werk of eet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

@ Anina's Place is naby Cape Gate MediClinic asook naby Durbanville MediClinic, Tygervallei en Glengarry Winkelsentrums, Durbanville se wynroete, gholfklubs, Kaapse strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Tafelberg.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Anina's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir @ Anina's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Anina's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7aa1cbc2e700fbb5fb4ac5f775d54b3582734fc4a38996f9dea619ab71e325d378e9a2575d1dc6b060d5157a9a682a6c11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 33 5 1 5 9 Njala Crescent Goedemoed, Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.826464778429 18.674805830688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!