LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Anina's Place | LekkeSlaap
+16

@ Anina's Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir @ Anina's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sharon D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only occupied for one night but we felt comfortable and relaxed.

The accommodation, is light, airy, spacious and nicely decorated and bot the inside and out are clean and tidy. I would only make one recommendation and that is for a suitcase stand.

Nelia S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek!

Smaakvol, netjies, alles wat mens nodig het. Anina het uit haar pad gegaan om ons spesiale behoeftes te akkomodeer.

Ronald L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf naby kinders.

Goeie verblyf en goeie waarde vir geld. Alles wat nodig is vir oornag en langer.

Jacques E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, skoon, vriendelik en gemaklik.

Baie sentraal geleë in Durbanville. Uitstekende diens, goed toegerus, netjies, skoon en veilig. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Melissa D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig en goed toegerus.

Ons het regtig lekker gebly. Area is rustig. Woonstel is baie mooi en goed toegerus.

Egbert B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek vir 'n aand of twee.

Die woonstel is in 'n veilige area wat lekker stil is. Goed ingerig en baie netjies. WiFi werk 100%.

Ria V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Anina's gebruik omdat dit vir ons behoefte baie sentraal was vir 'n troue wat ons bygewoon het.

Rustige omgewing en naby verskeie inkopiesentrums.

Ronelle R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang deur Anina Ruim kamers pragtig gemeubileer en toegerus met alles wat nodig is. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Floors B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors B
Gesin met klein kinders

Stunning plekkie. Lekker naby alles en baie rustig.

Baie lekker gekuier, rustige area. Lekker naby aan Durbanville Mediclinic, wat die groot rede vir oorbly was. Die plek is pragtig.

Nelia S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met klein kinders

Dit was beter as wat ons verwag het.

Ruim, netjies, smaakvol. Alles wat mens nodig het. Sal weer gaan!

@ Anina's Place's terugvoer

Baie dankie Nelia. Kom gerus weer.
Groete
Anina

@ Anina's Place
Lee B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B
Enkelreisiger

Ek was mal oor die kamer, dit was pragtig versier en ruim.

Ek gee hierdie gastehuis volpunte. Dit was wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved the room, it was beautifully decorated and spacious.

I give this guest house full marks. It was wonderful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

@ Anina's Place's terugvoer

Thank you, Lee, it was a pleasure to have you here!

@ Anina's Place
Isabelle L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle L
Enkelreisiger

Eenheid is baie netjies.

Eenheid is baie netjies en veilige parkering.

Frans M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters tevrede.

Alles was piekfyn en agtermekaar.

Lindy H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Dit is 'n pragtige plek en ruim vir twee mense.

Amelia S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ingerig, netjies en gerieflik, goeie waarde vir geld.

Anina is vriendelik en hulpvaardig en alles was soos belowe.

Albe S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Bo verwagting. Sal definitief weer oorbly.

Gerrida S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida S
Enkelreisiger

Heerlike ervaring.

Vriendelike ontvangs en 'n pragtige, skoon plek. Die feit dat my voertuig agter geslote hekke kon staan, was 'n groot pluspunt. Alles en meer as wat ek nodig gehad het. Sal vir seker weer daarheen gaan.

@ Anina's Place's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Gerrida. Dis lekker om te weet jy het dit gerieflik gevind om hier te oornag. Dankie ook dat jy die eenheid weer so netjies gelos het, ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

@ Anina's Place
Charn F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat my die meeste beïndruk het, was die detail van die plek, uitstekende smaak!

Vanaf die oomblik dat ek inklok het, het dit gevoel dat ek na 'n ander plek meegevoer is. Die gasheer was vriendelik en het seker gemaak ons is ons tevrede was met alles. Netheid 100% en gesellige atmosfeer. Belangrikste waarde vir geld. Sal beslis @ Anina's weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What impressed me most was the detail of the place, excellent taste!

From the moment I checked in it felt like I was transported to another place. Hosts were friendly and ensured that we were satisfied with everything. Cleanliness 100% and cozy atmosphere. Most importantly value for money. Will definitely visit Anina's again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

@ Anina's Place's terugvoer

Thank you Charn,
I’m glad you enjoyed your stay.
I look forward to your next visit.

@ Anina's Place
Corlia D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dekor, netjies en goeie waarde vir geld!

Uitstekende kommunikasie, vriendelike ontvangs, @ Anina's se dekor is pragtig, baie skoon en ons het heerlik gebly. Ons het die heerlike beskuit en koffie bederf baie geniet. Sien julle gou weer.

@ Anina's Place's terugvoer

Baie dankie Corlia! Ek sien uit om jul weer te verwelkom.

@ Anina's Place
Emily B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily B
Gesin met klein kinders

@ Anina's was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Sy het uit haar pad gegaan om ons te huisves, tesame met ons 8 jarige dogtertjie. Selfs het ons laat weet ons gaan eers later as inkloktyd daar arriveer, was sy tegemoetkomend en baie gaaf. Ons sal beslis weer daar bly, wanneer ons binne die volgende 2 maande weer Kaap toe gaan. Baie dankie.

@ Anina's Place's terugvoer

Baie dankie Emily.
Laat weet gerus wanneer jul weer Kaap toe kom.

@ Anina's Place
Willem P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en netjiese verblyf! Dankie.

Maklik om daar te kom. Veilig vir gaste en voertuig. Stil omgewing en baie vriendelike ontvangs!

@ Anina's Place's terugvoer

Baie dankie Willem. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

@ Anina's Place
Carinda S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks for a nice stay. We will make use of this again in future.

Thanks for a lovely neat place. A good overnight stay.

@ Anina's Place's terugvoer

Thank you for the lovely review Carinda! I look forward to hosting you again.
Kind regards,
Anina

@ Anina's Place
Ryno B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B
Enkelreisiger

Skoon, netjies, goeie aandag gegee aan klein dingetjies. Kan beslis aanbeveel.

Sien sterre.

@ Anina's Place's terugvoer

Dankie Ryno, dit was n plesier om jou te ontvang by @Anina’s

@ Anina's Place
Rochelle L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L
Gesin met klein kinders

Absoluut awesome.

Anina was baie gaaf en het ons vriendelik verwelkom, al het ons verskriklik laat opgedaag. Ek het die privaatheid en netjiese woonstel terdeë geniet. Sal definitief weer gebruik maak en vir seker aan andere aanbeveel.

@ Anina's Place's terugvoer

Dankie vir die positive terugvoer Rochelle! Julle was fantastiese gaste en enige tyd welkom. Vriendelike groete Anina

@ Anina's Place
Amy L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L
Saam met vriende

Baie lekker tuisgegaan!

Het baie lekker gebly en dit is 'n wonderlike plekkie. Anina was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier bespreek in die toekoms!

@ Anina's Place's terugvoer

Ek is bly julle het die verblyf geniet Amy. Ek sien uit om jul weer by @Anina’s te verwelkom.

@ Anina's Place
Hannelie L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie dankie.

Baie goed ontvang en heerlik gebly. Baie dankie Anina vir jou gasvryheid. Niks wat ons gepla het nie en baie privaat. Sal volgende keer die swembad gebruik!

@ Anina's Place's terugvoer

Ek is bly julle het gerieflik gebly Hannelie. Ek verwelkom jul graag weer by @Anina’s.

@ Anina's Place
Chrisna B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en bekostigbaar en vriendelike diens.

Ons was baie tevrede met die plekkie. En ons het baie lekker gebly ons sal beslis weer daar plek bespreek vir ons volgende kuier.

@ Anina's Place's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Chrisna. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang. Groete Anina

@ Anina's Place
Charlene V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel.

Ons was vriendelik ontvang!

@ Anina's Place's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Charlene! Ek is bly julle het lekker tuis gevoel, ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete, Anina

@ Anina's Place
Eric S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is daar wat jy nodig het om te oornag.

Ons het baie lekker gebly en dit was net wat ons gesoek het. Anina was baie vriendelik en behulpsaam.

@ Anina's Place's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Eric, julle is enige tyd welkom om weer hier te oornag.

@ Anina's Place
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7aa1cbc2e700fbb5fb4ac5f775d54b3582734fc4a38996f9dea619ab71e325d378e9a2575d1dc6b060d5157a9a682a6c11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 9 Njala Crescent Goedemoed, Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.826464778429 18.674805830688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!