Á Bientôt

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie vakansiehuis in 'n kompleks (Die Kom) geleë is wat deur 'n regspersoon bestuur word en geen geraas of partytjies van enige aard word geduld nie. Ons behou die reg voor om enige besprekings te kanselleer sonder terugbetaling indien hierdie reëls deur enige gas oortree word.

Bly asseblief te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Indien u of u besoekers hulle wangedra, het die gasheer die reg om u bespreking te kanselleer en u te vra om te vertrek.

As u Google Maps gebruik, is die kreefvanger Á Bientôt.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Seeduiker Street, 8 Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA719d86c288832bc313e9bbbebed771c2dbf85bd4a87beb583199ba99ba1eaae03e5da415d52a878f8d4afb5ab2325795d780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Seeduiker Street 8 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809228956149 17.890047434883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang