Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met vriende

Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Baie netjies, by winkelsentrums. Bestuur is besonder vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home se terugvoer

Baie dankie Amelia
Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons welkom te heet. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet

@ Home
Owen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruby is a great host and makes you feel very welcome.

The unit we stayed in was the four sleeper unit. Single bedroom with two single beds that were joined with a topper. This isn't our personal preference for a double bed, but the bed was comfortable for our short stay. The unit is new and very clean. Rinus is an amazing host and went out of his way to ensure that we were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Gesin met tieners

Ons het gaan konsert kyk en was lekker naby aan die venu.

Goeie more ons het soos konings gebly, nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid, ons het so lekker by julle pragtige plek gebly. Voorwaar 1ste klas verblyf en prentjie mooi en skoon. Groete daar en baie seën vir 2024.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine E
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap, skoon, netjies, vriendelike mense.

Daar is soveel moeite vir ons gedoen. Ek het genoem ek het 'n klein baba en toe ek in die kamer stap was daar 'n kot en handdoeke en alles vir haar ook! Sal dit vir enige gesin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyelwa M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Spectacular host and very friendly. The environment is welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Gesin met tieners

Oornag saam met kinders na vertoning.

Louise en Rinus is ongelooflik gasvry en het seker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Ons sal beslis weer by hulle oornag in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Hanlie, ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons welkom te heet!

@ Home
Suretha D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie vriendelike gasvrou en baie hulpvaardig. Goeie diens en waarde vir geld. Beveel @ Home beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gasvrye verblyf gewees.

Eienaar het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Sal definitief aanbeveel. Uitstekende ligging. Puik diens. Solar is geïnstalleer, dus beurtkrag nou geen probleem nie - wonderlik! Pragtige tuin om te ontlaai of te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

Ons het heerlik gekuier.

Die verblyf is netjies, skoon en baie gerieflik. Die eienaars van die gastehuis is aangename en vriendelike mense wat uit hulle pad gegaan het om te verseker dat ons die kuiertjie geniet. Ons het veilig daar gevoel aangesien die verblyf in 'n veiligheidsarea is. Die ligging is sentraal en naby 'n groot aantal winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Kamer baie mooi netjies met kombuis en yskas. Mooi tuin en area is baie rustig. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalia O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalia O
Enkelreisiger

Was aangenaam en vriendelik.

Ek sal graag weer daarnatoe wil gaan, baie rustig en voel veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Awesome

Baie vriendelik ontvang met gasvryheid. Gee regtig om vir hulle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars van @Home is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie netjies en skoon. Die atmosfeer is baie rustig en kalm. Vir 'n naweek weg sal ek enige tyd iemand aanbeveel om @Home te besoek. Puik diens. 10/10.

Die eienaars van @Home is baie vriendelik en behulpsaam; die kamers is baie netjies en skoon; en die atmosfeer is rustig en kalm. Vir 'n naweek weg sal ek enige tyd iemand aanbeveel om @Home te besoek. Puik diens. Hou so aan. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met vriende

Veiligheid en ligging perfek. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig.

Baie netjies, skoon en nuut. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens gekry, was netjies en skoon, hartsmense. Sal hulle enige tyd aanbeveel en sal weer daar tuis gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne K
Saam met vriende

Skoon, netjies en aangename eienaars.

Diens was uitstekend. Baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47337d8f6df959e0c56e17aa4ea9b0fc8cf302a6d7abfafcca0f41314071ddabc439eaaad2e0b4e78dd8f3375224192c2b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 689 Mabel Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.789183380765 28.305825559663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem