Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Hope 13

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 141

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir @ Hope 13
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arlene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene S
Gesin met klein kinders

Relaxing and beautiful.

We had a lovely stay with family, close to shops, a beautiful home, and the host was always available if you had any issues. Beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C
Saam met vriende

Lekker relaxing naweek! Sal weer daar gaan bly.

Goeie waarde vir geld, ons het baie lekker gebly daar. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die braaiplek buite is 'n baie gesellige plekkie om te sit, ontspan en te kuier met vriende. Die swembad was 'n lekker verkoeling en die tuin is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C
Gesin met tieners

Stay was extremely pleasant.

I would highly recommend staying at @ Hope 13. The house was clean, and the pool was too. It was comfortable with air conditioning and electric blankets on each bed. There is a nice entertainment area that is located close to the pool, so you can keep an eye on the kids. It is within walking distance to shops and easy to travel to. Elma was an excellent host and very helpful if we needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S

Die beste.

Die feit dat @ Hope 13 geleë is naby baie winkels, was die beste. Ons het nie eens gebruik gemaak van vervoer nie, want al die winkels is naby die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met vriende

Robertson's Gem - Everything Under One Roof.

I've stayed here before and it never gets old going back. The place is a gem with everything under one roof. There is a stunning outside braai area and a beautiful pool (although we didn't use it this time). The large family kitchen has all the appliances you can think of, and there is a comfy lounge and spacious dining room. The beds are the comfiest, with an electric blanket for winter. The blankets are also the cosiest and softest, perfect for the winter. It truly feels like a home away from home! There are UPS, backup lights, and gas appliances for loadshedding. And Elma is the best host ever! She is very accommodating and friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N
Saam met vriende

House was clean, comfortable and well-positioned for our needs.

Elma was very hospitable and tried her best to accommodate our power needs when a tree blew over during gale force winds, causing a general power outage in the road. Thank you Elma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale A
Saam met vriende

Fantastic value for money!

The house was very spacious for our needs. The braai area, together with the pool and beautiful garden just adds the extra value! Elma's service was excellent! Definitely booking place again when I'm heading back to Robertson again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M
Gesin met klein kinders

Dis 'n heerlike, groot, gerieflike huis met alles wat jy nodig het.

Die huis is baie naby die dorp wat dit baie raserig maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann H
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis.

Die verblyf was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casparus T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casparus T
Saam met vriende

Skoon!

Baie skoon, heerlike beddegoed en matrasse! Die aircon help ook baie plus die swembad is heerlik! Baie sentraal en veilig. Gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Goeie diens, baie lekker gebly.

Alles het aan verwagting voldoen, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waleed A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waleed A
Saam met vriende

Brilliant stay.

House was convenient and very close to the show grounds. Everything was working perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaamidah D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaamidah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful home, but not ideal for winter.

Friendly host, nothing was too much to ask upon request. It's a beautiful place, but location is not ideal as locals are too noisy, especially in the morning. However, this is mentioned when making the booking. This house is way too cold in winter and should consider adding a fireplace to make winter stays more suitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornell W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell W
Saam met vriende

Die kuier by Hope 13 was belowend.

Die kamers en TV was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anuschke N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuschke N
Saam met vriende

Een van die beste ervaringe van my lewe.

Ons het die beste tyd van ons lewe gehad. Elma gaan regtig uit haar pad uit om haar gaste tuis te laat voel. Die plek is so stil en netjies ons het daardie naweek soos koninginne geleef. Haar persoonlikheid en besorgdheid oor haar gaste maak die ervaring nog meer asemrowend. Die Sondag was daar 'n probleem met die gas (loadshedding) en Elma het aangebied om ons ontbyt voor te berei. 'n Gasvrou op haar beste! @ Hope13 is my nuwe gereelde wegbreekplek en ek raai u aan om dit te besoek - ervaring van jou lewe! Baie dankie Elma!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adiel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adiel S
Gesin met klein kinders

Good location, close to shops and other amenities, very large large property with aircon, WiFi, flat screen TV and very comfortable beds. Nice garden and braai room with seating, even wood is provided!

Affordable and well set up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosilda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosilda C
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Tweede keer wat ons @Hope 13 bespreek, hierdie keer saam vriende. Ons het die naweek terdeë geniet. Hoop om gou weer te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na my mening is dit beslis waarde vir geld.

Die kamers is ruim en daar is genoeg beweegruimte. Alles wat 'n mens mag benodig, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Gesin met tieners

Gerieflik soos altyd. Home away from home.

Eerste keer wat ons ons kinders neem. Ons gaan gewoonlik ─ 3 paartjies. Kinders het hul gate uit geniet in die swembad en die vryheid van die groot agterplaas. Gratis WiFi was 'n bonus vir hulle. Ons het ons potjiekospotjie vergeet, en Elma was so gaaf om haar potjie vir ons te leen - a gasvrou duisend! #OnsGaanGouWeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda D
Gesin met tieners

Winter bliss.

The house was decorated with most of the basics you need it's gorgeous nice and spacious. It was definitely cold but the heating blankets helped it would be amazing if the house had a fire place inside but what I loved, I could practically walk to the shops plus they close late just phone to find out before you go. We liked that there were two bathrooms. The braai area was set up great, especially for a day when it's raining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met vriende

Plesier en altyd gemaklik, luukshede soos by ons eie tuiste.

Vriendelike en behulpsame Elma. Dit is altyd 'n plesier en 'n wegbreek wat ons altyd geniet. Ons-naweek-weg-huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Ons het baie lekker by @ Hope 13 gebly. Eienaar is vriendelik. Huis is netjies en skoon, baie gerieflik vir ons met die klein kinders gewees en ons sal beslis weer daar kom bly as ons in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

Lovely house and great service at reasonable price. Area undesirable.

The house and garden is beautiful and very affordable accommodation. The area did not feel safe and was noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald W
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en het dit geniet.

Die ontvangs was baie goed en baie vriendelike mense. Ek sal definitief weer 'n draai maak en sal dit ook aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosilda C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosilda C
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Baie dankie aan Elma vir julle gasvryheid. Ons het die naweek terdeë geniet. Kinders het veral die swembad geniet en die weer het gesorg dat hulle heeldag daarin kon baljaar. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met vriende

Gemaklik.

Dit was ons tweede keer wat ons hier tuisgaan. Omdat dit soos 'n tweede tuiste voel, en die swembad is 'n bonus. Badkamers en storte is goed toegerus, ook met sjampoe en opknapper en handeseep uit 'n outomatiese masjien. Ons het net die groot vrieskas gemis wat, laas toe ons daar was, op die stoep gestaan het. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia E
Saam met vriende

Loved every bit of it!

It was a fantastic breakaway! Absolutely loved every bit of it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V
Gesin met klein kinders

Awesome.

The house is very spacious, kid friendly, lovely braai area with pool with a beautiful nature effect with all the beautiful plants and trees. The service received from Elma was superb will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meaghan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meaghan M
Saam met vriende

A home away from home.

Ons kuier was baie lekker. Elma, jy is n goeie mens en dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janene L
Saam met vriende

Heerlik.

Die huis was baie skoon en het baie spasie. Die diens puik. Die ligging is baie goed. Ek sal definitief vir Elma en @Hope 13 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno R
Gesin met tieners

Baie netjiese huis.

Huis baie mooi, maar mense van die plaas wat kom inkopies doen mors buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian B
Saam met vriende

Uitstekende plek, ’n baie gerieflike wegbreek saam met ons vriende, het dit baie geniet.

Sal enige tyd weer van @Hope 13 gebruik maak. Baie netheid in die binnekant van die plek en baie veilig. Ligging in 'n goeie area geleë. Ek sal graag wil gaan Desember-maand, maar ek neem aan dis vol klaar vol bespreek. Maar uitstekende plek vir ’n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Saam met vriende

Best weekend ever.

Definitely will be seeing me next month again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste naweek ooit.

Hulle sal my beslis volgende maand weer sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, net jammer die tyd vlieg so vinnig.

Die straat was bietjie vuil met ons aankoms en ons het gesukkel met die WiFi, verder was daar geen probleme nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rounel B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rounel B
Gesin met tieners

Fantasties.

As gesin het ons 'n lekker naweek gehad sal beslis weer gaan. Dankie Elma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunise M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eunise M
Saam met vriende

Great accommodation.

Had a lovely time, the house is beautiful and we loved the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin C
Saam met vriende

Skoon en netjies verblyf.

Woning is skoon en netjies. Daar was tee, koffie en braaihout beskikbaar. Was 'n bietjie raserig die Saterdagoggend. Dis te verwagte, want die huis is in die dorp. Sal weer gebruik maak van die verblyf en sal dit aan ander persone voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Ons het die hele huis vir ons self gehad. Dit was heerlik en baie rustig en stil. Als wat 'n mens nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebe9848e6fc34bf8e73f7303675c38636637c1e4c03277c621d88065e50ac91f37f5a9fccf398d11b7baa2ebf7c0703ce0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 13 Hoop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.80702 19.883095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem