Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

À La Mer

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir À La Mer
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was beïndruk met die netheid. Baie rustig en ideaal om uit te span.

Besonder aangenaam. Gasheer vriendelik en hulpvaardig waar nodig. Dit was swak weer en die gasheer het aan ons 'n ekstra dag gratis aangebied. Ongelukkig kon ons nie van die aanbod gebruik maak nie a.g.v. ander verpligtinge. Ons beskou die aanbod as baie positief en welwillend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestia S
Saam met vriende

Nekkies, sommer net baie 'n baie lekker plek.

A La Mer is 'n besonderse plekkie. As ek weer in L'Agulhas moet oorslaap, sal ek weer hier slaap. Die sleeper couch is baie gemaklik vir 'n volwassene. Dit is selfs beter as wat die fotos wys. Loopafstand van alles af, selfs vir die wat nie fiks is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay.

We absolutely loved our stay at À La Mer and Agulhas. What a lovely little spot. Our host was the loveliest and we hope to see her again for another visit. The cottage is very close to the beach and you have a lovely view of the lighthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Sal beslis weer kom.

Vriendelike diens, skoon en netjiese plekkie. Goed toegerus vir beurtkrag ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia D
Gesin met klein kinders

Dit was net genoeg vir ons gesin en baie netjiese plekkie. Tannie Corrie is dierbaar.

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Mooi omgewing en naby see. Heerlike wandelpadjies.

Baie welkom ontvang en heerlik gebly. Plekkie het alles wat mens nodig het. Dankie vir gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was gerieflik, goed geleë, netjies.

Groot genoeg vir twee persone, alles was baie netjies. Kon net meer voorsiening gemaak het vir loadshedding. Ons moes wel self voorsiening gemaak het vir gasbottel en plaat met ketel as krag af was. Daar was ook nie enige lig tydens loadshedding nie, ons het parafienlampies moes koop. Hulle kon dalk voorsiening gemaak het vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Het heerlik gebly. Ek sou net graag 'n bedekking voor die deur wou hê. Sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nataly B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataly B
Gesin met klein kinders

The house was clean, owners friendly, one can feel the warmth, light and love. We had a pleasant stay with our little dog. Thank you.

It was lovely as it was our doggies first holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Baie lekker gekuier by A La Mer. Pragtige plekkie met oorgenoeg ruimte. Alles daar wat nodig was.

Pragtige uitsig. Woon-eenheid was perfek skoon en vriendelike ontvangs. Sal baie beslis weer die plekkie huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Relaxing get-away.

Easy access to shops and restaurants. Love the view of the lighthouse and sound of the waves.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergate juweel.

Was ligvoetig oor woonstel aan ander huis. Hoe verkeerd was ons nie. Lieflike uitsig op lighuis saans. Beperkte see-uitsig ook groot plus. Honde was welkom en huis is smaakvol en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

À La Mer se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige verwysing. Ons waardeer dit baie en bly julle het die verblyf hier in Agulhas geniet!
Vriendelike groete
Corrie

À La Mer
Carol B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Dog friendly and homely, neat as a pin.

Grandmother and granddaughter had a fantastic time! The welcome was really wonderful, our host was very informative, kind and generous. Wonderful stay with our two little dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

À La Mer se terugvoer

Thank you very much for your postive and lovely review.
It is very important to us that our guests enjoy their stay and are happy and feel comfortable.
Kind regards
Corrie

À La Mer
Yolanda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, skoon en geleë in ’n rustige, veilige omgewing.

Ons 2 Yorkie-kinders was veilig en het dit net soveel soos ons geniet. See-uitsig en na aan die ligtoring in Agulhas. Billike tariewe. Baie dankie - ons het lekker gebly en kom verseker weer! Hier kan jy asemhaal, opkyk en glimlag. Wat ’n lafenis van natuurskoon, seelug, branders, rotspoele, lang wandelinge en ’n ongelooflike swemstrand in Struisbaai! Agulhas en Struisbaai smelt só saam dat dit as een bestemming ervaar word. Agulhas met sy rotsstrande en natuurskoon loop seepglad oor in ’n sandstrand in Struisbaai van etlike kilometers lank. Beslis ’n wegbreekervaring om so gereeld as moontlik te herhaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle K

Ruim, huislik en ten volle toegerus.

Die ligging is uitstekend, ons kon stap na als wat nodig is, en dis net 'n paar minute se ry na al die lekker eet- en kuierplekkies. Corrie en haar gesin het ons dadelik laat welkom voel en goeie restaurante en aktiwiteite aanbeveel. Die huisie self is ruim, netjies en huislik ingerig en het alles wat 'n mens kan nodig hë. Van 'n flits tot 'n rooster, muskietsproei tot lekker leesboeke en genoeg ekstra komberse en handdoeke. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Fantasties.

Die plek die mense alles is net lekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

À La Mer se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf en pragtige review. Ons waardeer dit en altyd bly as gaste lekke bly!

À La Mer
Pieter S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

À La Mer kan ek aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Die ligging is uitstekend. Woonstel was netjies en het al die benodigdhede wat nodig is. Die omgewing is rustig en kon ons lekker ontspan. Ons sal enige tyd weer van die verblyf wil gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gekuier by A La Mer. Die eenheid is baie netjies en beskik oor alles wat mens nodig het. Die private braaiplekkie is beslis 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Macky G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Macky G
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en waarde vir geld.

Ons is baie goed verwelkom. Die plek is baie gerieflik, netjies en ligging is perfek. Pragtige uitsig oor die see. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge oortref.

Dit is 'n heerlike ruim woonstel met alles wat 'n mens nodig het. Die kamer en sit area is heeltemal apart so vir 2 paartjies of 'n paartjie en 'n ekstra mens is dit ideaal. Diere vriendelik. Baie dankie, Corrie en Alwyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly en sal definitief weer daar wil vakansie hou. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Baie lekker gebly. Was baie goed ontvang deur gasheer en plek is pynlik netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T
Enkelreisiger

Die uitsig is die beste!

Netjiese verblyf met alles wat jy kan benodig en nog meer. Die ligging is perfek en ontvangs vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie B
Saam met vriende

Baie sentraal. Netjies.

Aangename verblyf en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Besigheidsreis

Wat 'n wonderlike plek om te bly!

A La Mer is die perfekte verblyf vir ons behoeftes. Ons is baie vriendelik ontvang. Baie dankie Corrie. Ons en ons klein vierbeen seuntjie het die skoon en netjiese verblyf geniet en ons kon ons voorbereiding vir ons sake in rustigheid doen. Ons sal baie graag weer van A La Mer gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Manjifiek. Sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

À La Mer se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit so geniet hier. Kom kuier gerus weer!

À La Mer
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goeie ligging.

Die woonstel is perfek geleë, binne stapafstand van winkels, die see en ligtoring. Dit is netjies toegerus en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Always fantastic. Great hospitality. Bonus: pet-friendly. Will sincerely recommend Á La Mer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kosima B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosima B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in alle opsigte.

Netjies, skoon en volledig toegerus. Kon vir niks meer gevra het nie. Die kwikkie wat so ewe kontant inkom vir ontbyt was die kersie op die koek. Wee jou siel as die deur nie oop is vir hom om in te kom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys vir enige reisiger.

Ons het 'n toer gereël van die Overberg. A La Mer stap met die Oscar weg! Alles is loopafstand. Dankie Alwyn en Corrie. Die verblyf was wonderlik en toe nog die verrassing vir my man se verjaardag. Dit was nie verwag nie. Beveel sonder twyfel aan. Ons land het meer mense soos jul nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

À La Mer se terugvoer

Baie dankie Adele vir die uitstekende terugvoering van jul verblyf hier by ons. Dis regtig 'n riem onder die hart dat ons gaste so tuis voel hier en hul verblyf so aangenaam vind. Ons waardeer opreg jul goeie getuigskrif en aanbevelings aan voornemende gaste. Nogmaals baie dankie!
Vriendelike groete
Corrie & Alwyn

À La Mer
Chippy W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chippy W
Gesin met tieners

Very friendly and welcoming owners.

Doggy friendly so ideal. Ideal location, basic but clean inside and out. All necessary amenities indoors and outside. Great view of the sea and great to have Premium DSTV! Only downside was the WiFi wasn't working for the 2 days we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M
Saam met vriende

Ons het baie baie lekker gekuier en gerus.

Die woonstel is lieflik groot, netjies, skoon, gerieflik en het voorraad bevat wat ons nie verwag het nie. Die uitsig op die see uit die leefvertrek se venster was fantasties. Ons was 4 pensioenarisse en het die verblyf geniet. Ons het net 1 voorstel - die 3 trappies by die ingang kan dalk bietjie groter gemaak word. Ons ou mense het bietjie meer vastrapplek nodig - veral omdat die boonste trap nie gelyk met die skuifdeur is nie. Verder was daar GEEN probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise D
Gesin met tieners

Ons was almal lekker uitgerus na hierdie vakansie.

Die eienaars was baie vriendelik. Ons het lekker gekuier, die kombuis is goed toegerus en ons kon met gemak kosmaak. Lekker braaiplekkie buite en genoeg tafels en stoele. Als was in 'n werkende toestand. Tieners was baie bly oor die gratis WiFi. Ek en my man het regtig lekker gerus. Beddens is van goeie gehalte. Lekker naby die restaurante en winkels. Ons het oral gestap waar ons wou wees. Ons het ook veilig gevoel in hierdie omgewing. Dankie A La Mer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Daar is 'n paar goed wat pla. Die feit dat die wasbak in die toilet is en die bed is nie van die beste nie. Die WiFi was ook swak. Ligging is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename en baie positiewe ervaring.

Eienaars is baie vriendelike en aangename mense. Die plek is besonder netjies en goed toegerus met 'n aangename atmosfeer. Die DStv en WiFi was nie net 'n vae belofte soos in baie ander plekke nie, maar was in goeie werkende toestand. Die buitebraai en kuierplek is netjies en gesellig. Oor die algemeen net 'n baie netjiese en vrolike plekkie wat met goeie smaak ingerig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

À La Mer se terugvoer

Beste Jeanette
Baie dankie vir jou positiewe "getuigskrif" van À La Mer. Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste dit hier moet geniet en lekker ontspan!
Nogmaals dankie
Corrie Smit

Kom gerus weer!

À La Mer
Andrew R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Sal beslis A La Mer aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Ideaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B

Was rustig en ontspanne.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie netjies en baie sentraal geleë. Baie vriendelike diens. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en netjies.

'n Aangename ervaring. Vriendelik ontvang. Alles wat nodig is beskikbaar. Stapafstand van restaurante en die vuurtoring af. Rustige en veilige omgewing. Ek sal weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edith V
Gesin met klein kinders

Loopafstand na ligtoring. Lieflike omgewing. Gawe eienaars.

Die plek is redelik gerieflik. Sou net nie met gemak daar kan braai, kan dit gerus opgradeer ... Braai is buite die kwessie as die wind vreeslik waai. Daar is wel vol DStv. Dis 'n pluspunt. Ander plekke vereis dat jy jou dekodeerder moet saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker!

Dis was baie aangenaam om daar te vertoef. Lekker naby aan die ligtoring en die getypoele, skoon en netjies met 'n mooi uitsig na die see se kant. Daar is ook 'n mooi uitsig op die ligtoring. Dis stapafstand van die kruidenierswinkel, winkeltjies en eetplekke af. Dis stil en rustig. Geen lawaai, net die geluid van die voëltjies orals en die see wat teen die rotse breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Gesin met klein kinders

Naby die kus en winkels met alles wat jy nodig het vir 'n naweek.

Die plekkie was mooi netjies en skoon met genoeg ekstra linne in die kas (net wat 'n ma van klein kinders dalk kan nodig kry) en kombuisgeriewe. Die kinders kon TV kyk of sommer net op die vloer in die kombuis-sitkamer speel en inkleur of deur die talle kinderboeke lees! Dit was lekker om so naby die strand en besienswaardighede te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqtz3Ffdth4Ydrm2Y1To4ifbWWRAVdnN3KvxCZXFe1w1ULrourb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 46 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827094640854 20.009480149321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem