LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Peace | LekkeSlaap
+18

@ Peace

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

@Peace is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Aliwal-Noord. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Ons het 2 kamers. Die een kamer het 1 dubbelbed en die ander kamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ons voorsien tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre, tuisgebakte beskuit. Gaste is welkom om die eienaar se braaigeriewe te gebruik of lekker af te koel in die swembad.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig en @Peace is naby verskeie winkels, 'n spa, hospitale en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir @ Peace
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink @ Peace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cfb973acc3192f88dc697e8a6ccf1045a5b211c96f9b79b72542a9e8ddac40b7a761cf8ccf6bf1842a54545bb0e2e531586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 4 Queen Mary Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.6824021 26.7191987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!