LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Peace | LekkeSlaap
+18

@ Peace

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir @ Peace
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louisa L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L
Gesin met tieners

Verrassende gasvryheid, waarde vir geld.

Soekie is ongelooflik gasvry, skoon, netjies en regtig goeie waarde vir geld. Sal beslis weer 'n draai maak op pad Oos-Kaap toe!

@ Peace's terugvoer

Baie dankie. Gaste soos julle maak dit lekker.

@ Peace
Christo L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Enkelreisiger

Mooi plek en vriendelike mense!

Peace was 'n baie lekker plek om te bly. Die kamer is skoon en netjies. Veral die badkamer is baie mooi. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het self vir my warm water gestuur dat ek kon koffie maak, toe dit load shedding was. Sal @ Peace aanbeveel aan enige iemand om te oornag. Baie dankie vir die mooi verblyf en die vriendelike verblyf.

@ Peace's terugvoer

Baie dankie Christo. Mense soos jy is altyd welkom.

@ Peace
Danie J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Besigheidsreis

Aangename oornagplek na 3 week lange sakereis.

Waarde vir geld - baie netjies, skoon en gerieflik. Na my 3 week lange sakereis was hierdie 'n puik laaste oornagfasiliteit.

@ Peace's terugvoer

Baie dankie, Danie. Ons waardeer die terugvoer.

@ Peace
Leon M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Enkelreisiger

Netjiese verblyf en gerieflik naby aan parkrun.

Sien sterre.

Anke C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke C
Enkelreisiger

My nuwe huis op die pad.

Ongelooflike vriendelike mense, gemaklike kamers en 'n klein bederf elke aand met die mooiste view met sonsondergang.

@ Peace's terugvoer

Waardeer dit baie. Mooi loop.

@ Peace
Joseph N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Sien sterre.

@ Peace's terugvoer

Thank you so much.

Soekie

@ Peace
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cfb973acc3192f88dc697e8a6ccf1045a5b211c96f9b79b72542a9e8ddac40b7a761cf8ccf6bf1842a54545bb0e2e531586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 4 Queen Mary Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.6824021 26.7191987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!