Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ R62 Langklip Estate Game Farm

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Oryx
Slegs verblyf
Skoenlapper
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eenhede lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Sonkragbeligting word in alle eenhede voorsien.
Ontbyt en aandetes kan teen 'n ekstra daaglikse koste gereël word.
Selfsorg word toegelaat, maar daar is 'n ekstra gasfooi per dag vir 'n gasyskas en gasstoof.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Kos en drinkgoed by die restaurant is nie ingesluit nie.
Gaste kan navraag oor aktiwiteite op die perseel en in die omgewing doen.
Elke eenheid het 12 V-stelsels vir beligting en om selfone te kan laai. Elektriese toestelle kan nie op hierdie stelsels gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langklip Landgoed, R62 Langkloof Twee Riviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYw0z0eoBqTxN299MHUpEr689Fbtu8uJHKQsnGM3up1lHywBbrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Langklip Estate R62 Langkloof Twee Riviere 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.815171587827 23.92179608345