LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Rosie's | LekkeSlaap
+30

@ Rosie's

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Mhepo privaat sakpaskamer
Slegs kamer
Umoyo privaat sakpaskamer
Slegs kamer
En suite-dubbelkamer met gedeeltelike see- en berg-uitsig
Slegs kamer
En suite-kamer met 2 enkelbeddens
Slegs kamer
En suite-kamer met 2 enkelbeddens en 'n gedeeltelike see- en berg-uitsig
Slegs kamer
En suite-dubbelkamer
Slegs kamer
Woonstel met see-uitsig vanaf gemeenskaplike balkon
Slegs kamer
Vento sakpas-gesinskamer
Slegs kamer
Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00. Inklok na 17:00 word slegs op versoek toegelaat en ’n laat inklokfooi mag van toepassing wees.
Uitklok is voor 11:00.
Hierdie is ’n selfsorghuis en daar is nie 24 uur-ontvangs nie.
Die kredietkaart waarmee die bespreking gemaak is moet getoon word, sowel as die ID van die kaarthouer. Sonder dit is inklok nie moontlik nie.
Indien die kredietkaartbetaling nie deur die bank aanvaar word nie, sal die instansie nie die bespreking aanvaar nie. Die bespreking sal gekanselleer word.
Gemeenskaplike slaapsale en gedeelde badkamers is gemeng.
Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit, uitsluitend Sondae en openbare vakansiedae.
Die beddens in die geemenskaplike slaapsale word deur die instansie toegeken.
Die geriewe is slegs vir betalende gaste.
Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode en word slegs in aangewese rook-areas toegelaat.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHLbOqguvLB17cUGbzxCLyBgWjtXrLGodDJT5fVYGetyqb94cB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 2 mense 78 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.81198 18.47188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!