10 gaste
3 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Santorini Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ Skiathos24 is minder as 1 km vanaf Paradise-strand en 10 km vanaf Postberg Blomreservaat in Langebaan. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis.
Die eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens elk en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is nog 3 enkelbeddens in die solderarea.
Die huis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n binnebraai oorkant die trappe. Daar is ook 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek, 'n buitebraai en 'n plonspoel vir warm somersdae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 24 Santorini Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Skiathos24 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Santorini Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang