LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ The 14th Hole | LekkeSlaap
+43

@ The 14th Hole

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 600 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ The 14th Hole bied lieflike selfsorgverblyf op die Woodhill Gholflandgoed met gehaltesekuriteit. Die eenheid is op die eienaar se perseel en is reg langs die 14de putjies op hierdie gesogde gholfbaan.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en is die beste ingerig vir 2 gaste, maar het eintlik slaapplek vir 3 in totaal. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir ekstra gaste.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n lessenaar vir sakereisigers.

'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, Wilgers Hospotaal, Cureday Klinieke en ander groot hospitale is almal binne 'n 12 km-radius. Die verblyf is ook naby verskeie winkels soos sManelyn Maine, Times Square Sun Arena and Casino en daar is verskei hoofroetes na die N1 en N4 naby die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by @ The 14th Hole sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir @ The 14th Hole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Gaste dink @ The 14th Hole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
was R1 600
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880b4d1d0f61b5846f2c5cc2656fcd7dc883acb4b061bc75644f29d713913176b66c0ac6a75a9a8f90d9fd217dd94a49ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 120  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1212 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -25.814752725259 28.305392872958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!