LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ The Bend Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+17

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir @ The Bend Selfsorg Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gina M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf

Ons is 100% tevrede met ons afgelope naweekverblyf. Elize se ontvangs en gasvryheid is die beste. Die akkommodasie is goed toegerus en huislik. Baie dankie!

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Gina en haar gesin is aangename mense. Ek ontvang hulle enige tyd weer hier by @ The Bend.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Riandi L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi L
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit het gevoel of ons by die huis is. Mense-mense met warm harte.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Dit was 'n voorreg om Riandi en haar gesin te ontmoet en te huisves. Sien uit na die volgende kuier.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Brian V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Gesin met tieners

Briljante plekkie.

Mooi en Netjies. Baie Gerieflik.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Hallo Brian, dankie dat jy moeite gedoen het om resensie te stuur. Sien uit na julle volgende kuier.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Marléne B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marléne B
Gesin met tieners

Lieflike verblyf. Gasvryheid was uit die boeke.

Elize het ons tuis laat voel, het dadelik ons gemaklik laat voel.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Baie dankie! Dit was vir ons n plesier en voorreg om julle te huisves.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Johan P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer, netjies en skoon. Heerlik gekuier met al die nodige geriewe.

Vriendelike ontvangs, daar was alles wat ons nodig gehad het. Voëlgesang maak jou soggens wakker. Heerlik buite gebraai. Ná die reën van die afgelope tyd, was daar baie muskiete! Daar was muskietmasjientjies in elke kamer asook waaiers, so ons is nie snags gepla nie.

Graham K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Gesin met tieners

Dit kuier was baie rustig en ’n goeie wegbreek.

Ons was aangenaam verras toe ons die verblyf binnestap.vDie plek is baie ruim en ons het ons tyd daar baie geniet. Die stilte was heerlik en ons is vriendelik ontvang.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Hallo Graham. Dankie dat jy tyd gemaak vir die resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek. Julle gesin is n voorbeeld van, tyd maak en tyd spandeer met mekaar.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Nico E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stil en meer as wat ons verwag het.

Elize is baie gasvry en het seker gemaak ons voel tuis. Die huis is baie goed ingerig, skoon en netjies.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Hallo Nico, baie dankie dat jy tyd gemaak het vir die resensie. Groot waardering van ons kant af, wat nuut in die gasvryheids besigheid is. Groete.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Alicia A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A
Gesin met tieners

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Warm, vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Huis is netjies en het volkome voldoen aan ons behoeftes. Sal beslis weer daar gaan bly.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Hallo Alicia,
Dit was vir my n voorreg om julle hier te he. En ek probeer om "huis" te skep, vir my gaste. Sien uit na julle volgende besoek.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Wynand N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek. Waarde vir geld.

Baie goeie plek om te bly vir die waarde wat jy betaal. Baie stil omgewing.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis's terugvoer

Dankie Wynand

Hierdie omgewing is stil en rustig. Ons is baie trots op wat ons gaste bied.
Groete
Eluze

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Vanaf R649
per nag (plek vir 4)
Vanaf R649
per nag (plek vir 4)
Vanaf R649
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bend-laan 8A, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1180d5e0601098fcac17717eb9c61033820b6b1d3a6c6dbe97feb559fe7f79177cee0c8da34ebaeadc3c70a9afd7be0125bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R649  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8A The Bend Avenue Renosterspruit 9326 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.080123035205 26.342928201836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!