@ The C
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ The C is 2 km vanaf die strand en Somerset Mall, en 500 m vanaf ander winkels en 'n apteek. Die eiendom bestaan uit 2 eenhede, Valsbaai en Melkbos.
Valsbaai is 'n 1 slaapkamer-woonstel met 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel het 2 enkelbeddens en 'n privaat ingang.
Melkbaai is 'n 2 slaapkamer-woonstel met 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n privaat ingang.
Beide eenhede het toegang tot WiFi en Netflix. Parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Welly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 10
Ligging
- De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink @ The C het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom