Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Lighthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir @ The Lighthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsabé S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, sal dit aanbeveel.

Ons het heerlik gekuier. Alles was reg en netjies. Gasheer en gasvrou het ons vriende geword. Baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Liewe Elsabé, baie dankie dat julle At The Lighthouse gekies het vir julle tuiste, en dat julle die tydjie hier geniet het. Dit was ons plesier om julle hier te verwelkom. Julle was sulke gemaklike en vriendelike gaste dat ons sommer vinnig vriende geword het. Julle is kosbaar...

Groete, Mark en Doreen

@ The Lighthouse
Werner B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met vriende

The people from Lighthouse was very friendly and helpful.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Werner
Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit geniet om julle van hulp te wees.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Madge B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madge B

The hosts were very friendly and helpful.

The unit was neat and offered more than we expected, i.e. towels, coffee, tea, sugar, milk, dishcloths, etc. We also had an awesome view and will definitely go back again. We were also central to drive to Knysna, George and Mossel Bay and surrounding areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Madge
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tydjie hierby ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Gurshwin G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurshwin G
Saam met vriende

Fantasties. Enige tyd weer.

Dit was my eerste keer aan daardie kant van die wêreld en dit was 'n wonderlike ervaring. @ The Lighthouse was skoon en die eienaars was meer as behulpsaam en vriendelik en altyd bereid om te help. Ek raai @ The Lighthouse aan vir enige een en hulle sal my weer binnekort daar sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Gurshwin
Baie dankie vir jou mooi review. Ons is bly julle het n goeie ervaring gehad hier by ons. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Cecile D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met vriende

Fantasies!

Ons was 'n groep van 9 en ons het ons geniet. Die diens is tops! Sal dit aanbeveel as 'n kuierplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Cecile
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Wil ook dankie aan jul groep sê omdat jul ook die kamers mooi skoon en netjies terug gegee het, waardeer dit.
Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Deidre F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre F
Gesin met klein kinders

Baie netjies, rustig en waarde vir jou geld.

Ons het dieselfde dag van aankoms ons bespreking gedoen en was nog steeds met vriendelikheid en hulpvaardigheid oorval. Doreen en Martin is liewe mense, en geselsies was sommer aangeknoop. Ons het voorwaar tuis gevoel, selfs my 22 jarige seun en 8 jarige kleinseun was beïndruk met die plekkie. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan. Dis voorwaar 'n vakansiehuis op sy eie, want jy is afgesonder van die hoofwoning af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Deidre,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was vir ons lekker om jul te kon ontmoed en dat julle, jul tydjie hier by ons geniet het.
Ons sien uit daarna om jul weer te sien met jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Jackie N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N

Asemrowend mooi. Uitsig en rustigheid is fantasties.

Die ontvangs was baie warm en gasvry. Alles netjies en als wat nodig was was daar. Stil en rustig met n mooi uitsig. Ons was 4 volwassenes en 1 tiener dogter. Heerlike beddens om in te slaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Jackie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly jul het jul tydjie hier by ons geniet.
Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Taschja H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Taschja H
Saam met vriende

Overrated.

Ek het lank voor die tyd bespreek en deposito betaal. Aanvanklik sou daar 6 mense wees waarvan 'n paartjie deel van die geselskap sou wees. Later is die getal verminder na slegs 4 persone. Op die dag wat die gaste sou inboek het die een vrou 'n aneurisme in haar kuit gekry en kon sy nie vlieg nie - weens mediese redes. Ek het die Lighthouse geskakel en gevra of hulle my sou afslag gee, maar is prontuit geweier! Ek het ook gevra dat 'n menslikheidsfaktor nie oorweeg sou word aangesien mens nie mediese noodgevalle soos aneurismes beplan nie?! Maar daar was geen! Ek het toe die 3 dames gaan inboek en betaal. Net om agter te kom daar is slegs 2 kamers?! Regtig? Moet 'n paartjie saam met twee vrouens in een kamer slaap?!! Dis belaglik. Verder het ek die lakens ondersoek en krulhare op die linne gekry - ek was rooi in die gesig voor my vriendinne! Die teëls is gekraak en daar was te min koffie vir 6 mense vir 2 dae?! Die agterpaadjie wat ons geloop het, het verby 'n woonstel gegaan waar 'n man gesit en rook het - elke keer het ek gestik van die stank van die rook! Uiters sub standaard en die foto's is baie mooier as wat dit werklik is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Taschja,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is innig jammer dat jul ervaring by ons negatief was. Ons streef daarna om te verbeter.

Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Andrew B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met vriende

Baie netjies en rustige akkommodasie.

Dit is 'n baie mooi en netjiese plek om te bly. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Baie dankie Andrew vir jou goeie terugvoer, ons waardeer. Bly jul het jul tydjie hier geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Doreen
@The Lighthouse

@ The Lighthouse
Gesina S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina S
Gesin met tieners

Pragtige vyfster verblyf!

@ The Lighthouse is lieflike verblyf vir vakansiegangers wat absoluut 'n seevakansie uitbeeld, die eenheid waarin ons gewoon het, The Shipswheel is skoon en vars net soos die advertensie op hul webtuiste en die eienaars is baie vriendelik. Ons gesin het vreeslik lekker daar gewoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Gesina en gesin,

Baie dankie vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te kon huisves.

Ons wil ook net baie dankie sê dat julle die eenheid vir ons baie mooi skoon en netjies teruggegee het.

Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Doreen
@The Lighthouse

@ The Lighthouse
Magda N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele en vriendelike ontvangs en 'n heerlike bed met spierwit gestrykte beddegoed en 'n skoon stort!

Ons is baie vriendelik ontvang en is gehelp met bagasie. Die stort en swembad was skitterskoon en die bedlinne was spierwit en gestryk. Ons het net een nag daar gebly om naby lughawe te wees en die volgende oggend toe ons baie vroeg besig is om te vertrek, was die eienaar reeds op en aan die gang om ons te help. Baie goeie waarde vir geld. Vanaf die swembad is daar ook 'n lieflike uitsig met braaigeriewe. Ongelukkig het ons nie lank genoeg gebly om alles te benut nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Liewe Magda,
Baie dankie vir jou mooi review. Dit was vir ons heerlik om jul by ons te huisves en tot jul diens te kon wees.
Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Doreen
@The Lighthouse

@ The Lighthouse
Alma W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma W
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Recommend it very highly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Alma,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het jul tydjie hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Bonita B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Gesin met tieners

Netheid is vir my die belangrikste!

Die plekkie is regtig enige persoon se droom! Doreen en haar man is die vriendelikste mense wat mens kan kry en die plekkie is regtig mooi skoon! Die kombuis is bietjie klein, maar hulle het nog groot planne en dit wat hulle vermag het in die kort tydjie wat hulle die plek besit is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Beste Bonita

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Netheid en vriendelike diens is waarna ons streef. En dat ons gaste se verblyf by ons gemaklik en gerieflik sal wees. Ons het nog groot planne vir ons instansie. Hopelik as jul weer kom kuier, het ons al van ons planne uitgevoer.

Geseende jaar vir jou en jou gesin.

Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse

@ The Lighthouse
Mariaan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D
Enkelreisiger

Lekke gebly, lekke gekuier, lekke vriende gemaak.

Was heerlik om daar tuis te gaan. Netjies, skoon, gesellig. Het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Baie dankie Mariaan vir jou goeie terug voer, ek waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om jou hier by ons te huisves. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Doreen @The Lighthouse

@ The Lighthouse
Ena N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena N

Die verblyf is baie netjies en skoon.

Hierdie verblyf is baie gerieflik, skoon en netjies. Die eienaars was behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Lighthouse se terugvoer

Baie dankie Ena vir jou goeie terug voer, ek waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om jul hier by ons te huisves.
Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Doreen
@The Lighthouse

@ The Lighthouse
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langstraat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMzcwYjhhLWJiZDYtNGZjNi05NzEwLTliMDgzM2JlNGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 21 Long Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.044088569971 22.218080597553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem