@ The Owl Rock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ The Owl Rock is aan die voet van die Onrusbergreeks geleë met asemrowende uitsig oor Walkerbaai.

@ The Owl Rock bied slaapplek aan 3 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel en linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n volledige toegeruste kombuis vir selfsorg en gaste kan in die sitkamer ontspan met volledige DStv.

Die eenhede het toegang tot 'n stoep met 'n lieflike tuin en see-uitsig. Braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkering word ook voorsien.

@ The Owl Rock is plus minus 5 kilometer vanaf Hermanus en bied verskeie doendinge vir oud en jonk waarvan swem, fietsry, wandelroetes, walviskyk, en wynproe die gewildste is.

Slaapplek

'n Bespreking by @ The Owl Rock sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ The Owl Rock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za