Witsand Akkommodasie by @ The Whales | LekkeSlaap
+27

@ The Whales

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir @ The Whales
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jan F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Gesin met tieners

Fantasties.

Waarde vir geld, rustig en perfek vir gesin.

Elize K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elize K
Gesin met tieners

Huisie is kleiner as op foto's. Geen buite-area soos op foto's nie.

Die huisie is baie klein. Slaapkamers net groot genoeg vir 'n bed, badkamer ook baie klein. Leefarea is redelik. Geen buite-area soos op foto's gewys nie - dit lyk of daar onlangs 'n huis gebou is op die grasarea waar jy sou kon braai. Jy het slegs 'n klein stoepie met parkering parallel teen die huisie. Die ligging is goed, stapafstand van die see af. Ons het een dag vroeër vertrek omdat ons nie 100% gemaklik was in die huisie nie. Ek stel voor dat die eienaars net die foto's opdateer om teleurstellings te voorkom.

Heinrich S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Gesin met klein kinders

Enige tyd weer.

Baie rustig en heerlik daar.

@ The Whales's terugvoer

Bly jul het dit geniet. Sien julle hopelik gou weer.

@ The Whales
Danielle W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle W
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Het heerlik gebly! Skoon en netjiese verblyf met 'n braai-area, stapafstand na strand. Die gasvrou en gasheer is baie gasvry. Sal beslis weer teruggaan!

@ The Whales's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Sien julle weer.

@ The Whales
Rachida O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachida O
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was baie heerlik. Dis netjies en baie rustig ook. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Peter B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Gesin met tieners

Pragtige, veilige bekostigbare verblyf.

Ruim leef area. Gerieflike binne braai. Baie veilig.

Marnus F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus F
Saam met vriende

Bitter lekker.

Dit is verseker 'n plek waarheen ek weer sal gaan. Baie netjies en mooi.

Wayne L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne L
Saam met vriende

Value for money.

Value for money for fishing.

Angelina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelina V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker huis gewees, kinders het dit baie geniet.

Johnny D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D
Gesin met klein kinders

Warm, cosy stay.

Beveel akkommodasie aan vir besoekers.

Beatrice V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice V
Gesin met klein kinders

Goed maar beknop vir 5.

Ons het heerlik gebly by The Whales maar vind die slaapkamers en badkamer bitter klein. Daar is geensins plek om 'n tas neer te sit nie, want dan moet jy letterlik oor dit klim. Die badkamer is ook besonder beknop. Ek sou aanraai dat slegs 4 mense gebruik maak van die plek, en ekstra kamer as neersit plek gebruik vir tasse oor 'n naweek of langnaweek soos ons. Verder het die plekkie alles wat jy nodig het, en Duinepark bly 'n heerlike ligging.

Jan S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Ons eerste keer op Witsand. Ongelooflike mooi plekkie.

@ The Whales is 'n perfekte huisie by die see. Netjies skoon en sommer lekker stapafstand van die see. Ons het dit vreeslik baie geniet en sal baie beslis weer daar kom kuier. Pragtige wit strand en lekker visvangplekke. Sal dit hoog aanbeveel vir enige gesinne. Baie veilige omgewing.

@ The Whales's terugvoer

Witsand is 'n juweel plekkie. Bly jul het dit geniet. Sien uit daarna om weer van jul te hoor

@ The Whales
Marisa J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa J
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasmagories.

Die plekkie was regtig lekker ingerig, als wat ons benodig het was daar. Net een iets wat my nogals laat skrik het was dat daar skielik 'n varkhond oor die pad gehardloop gekom het en my seun het buite gespeel en die hond het ons strandbal stukkend gebyt, dit terwyl daar onder aan die reëls van die buurt gesê word dat honde nie toegelaat word nie en as daar honde is moet hulle vasgemaak wees. Verder was als fantasties en met die woning self het ek geen klagtes nie! Baie dankie Whales.

@ The Whales's terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet.
Daar is altyd mense wat nie gehoor gee aan die reels nie en dan gebeur sulke insidente. Hopelik sal dit nie weer gebeur nie.
Daar is permanente inwoners wat gewoonlik kyk dat inwoners reels volg.

Sien jul binnekort weer.
Groete,
Anneliese

@ The Whales
Graham F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation did not live up to expectations created by pictures as it was smaller than depicted and had no sea view that pictures seemed to indicate.

Owner responded to poor TV reception by buying a new one. We were disappointed as pictures gave the impression of a bigger cottage and implied a sea view. 50 meters from the sea with picture of bench with sea.

Roslyn K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roslyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig veral as jy wil visvang en nie geknog is aan TV nie.

Dit was ons huweliksherdenking en ons het die rustigheid baie geniet, veral omdat beide van ons 'n besige 2017 agter die rug het. Komende van Kraaifontein en die Kaap was die veiligheid van Duinepark fantasties en ons het ons regtig baie geniet. My man kon heerlik visvang, en dit was die hoogtepunt van ons verblyf. Dankie.

@ The Whales's terugvoer

Beste Roslyn,

Ek is bly jul het dit geniet. Witsand het 'n kalmerende effek op 'n mens wat goed is vir die gemoed.

Sien jul hopelik gou weer.

Groete,
Anneliese

@ The Whales
Elizabeth B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike verblyfplekkie.

Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame personeel.

Dawie G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Beslis nie vir mense wat invlieg nie. Die feit dat geen handdoeke verskaf word nie en die feit dat jy jou eie dekodeerder moet bring, maak dit nie aanvaarbaar vir besoeker wat nie met helfte van hulle huis kan kom nie. Het gekom van die buiteland. Besit nie 'n dekodeerder nie. Moes gaan handdoeke koop. Was nie eers 'n oopmaker vir 'n wynbottel nie. Beveel beslis nie aan vir mense wat van ver kom nie. Wel baie vriendelik ontvang.

@ The Whales's terugvoer

Hallo Dawie
Op my welkom brief het ek genoem dat jy eie handdoeke moet bring. Daar is wel handdoeke beskikbaar indien iemand vergeet het. Jy kon net die agent wat jul ingeboek het, gevra het.
Ons sien dat die dekodeerder 'n probleem is en is tans besig om een in te sit. Jammer oor die kurktrekker - dalk het een van die vorige huurders dit geneem. As jy vir Tania gevra het, sou sy vir jou een gegee het. Ek verskaf juis haar sel nr in die brief waarin als uiteengesit is, sodat sy gekontak kan word as jy enige probleme het of iets benodig. Anders kon jy net vir my geskakel het en sou spoedig jou probleme uitgesorteer het.

@ The Whales
Craig W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Craig W
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Die verblyf voldoen nie aan die beskrywing en foto's aanlyn nie. Die volgende het gepla: 1) Die oond en stoof het nie lekker gewerk nie. Met die oond aan het net 1 plaat gewerk, of 3 plate sonder die oond, maar nooit al 4 plate op een slag nie. 2) Die beddegoed is nie ideaal vir die weersomstandighede nie en daar was geen lakens nie, slegs duvets. 3) Die sitkamermeubels was ongemaklik. 4) Kombuistoebehore onvoldoende, geen slaailepels, ens. 5) Die broodrooster se knoppie moet met die hand onder gehou word wat nogal gevaarlik kan wees vir die gebruiker. 6) Lewendige elektriese kragpunt in die badkamer langs die wasbak nie aanvaarbaar nie en kan lei tot elektriese skok. 7) Potte en panne oud en afgeleef en nie in aanvaarbare toestand nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Disappointing

The accommodation doesn't live up to the description and photographs provided on the web site. The following was noted: 1) The stove is not compatible with the operations required, only one plate works with the oven at a time or all three plates without the oven but not all together. 2) Bedding not conducive with weather conditions, no sheets provided only a Duvet. 3) Lounge furniture is extremely uncomfortable. 4) Insufficient kitchen utensils, no salad spoons, etc. 5)Toaster doesn't work as it should and one has to hold the lever down, this could become extremely dangerous to the user. 6)Live electrical power point in the bathroom next to the wash hand basin, not acceptable, could lead to possible electrocution. 7) Pots and pans are old and dilapidated and in an unacceptable condition.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

@ The Whales's terugvoer

Thanks for reporting problems to us. We looked into it and solved the problems to make your next stay better.
We left a note above the stove - it seems you are not the only one that is having problems understanding the stove. The button show that you use the oven with two plates or no oven and three plates.
The plug in the bathroom is disconnected and is not a danger, but we didn't realise that people might see it as a danger. We closed it properly.
A duvet with fitted sheet was provided with no top sheets. Most people don't like the top sheets, that's why we removed them, but we will bring it back again. We even installed a ceiling fan in the main bedroom and replaced the lounge suite, toaster and a few other things. I hope to see you soon again.

@ The Whales
Corlene V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Corlene V
Gesin met tieners

Hierdie lyk en voel soos baie goedkoop verblyf waarvoor jy duur betaal.

Hierdie was so 'n groot teleurstelling. Ons het vir 7 dae betaal, maar net 1 nag daar oorgebly. Dit het glad nie gelyk soos op die foto's nie, 'n groot wanvoorstelling. Dit is 'n donker huis en baie klein plekkie. Daar is nêrens waar jy lekker kan sit nie, die bank en stoel wat in die sitgedeelte is, is so hard, ongemaklik, oud en grillerig. Die kasdeur van die een kamer is stukkend, die broodrooster werk nie, die kombuisgoed is oud, bedlampies werk nie. Die hoofslaapkamer is klein, donker met 'n aaklige bed waarop jy baie ongemaklik slaap. Plastiekoortreksels bedek van die kaste. Die stort is vol mildew. Hierdie plek laat jou glad nie welkom voel nie, eerder 'n depressiewe ou plek vol ou meubels en kombuisware.

Schalk H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese en gerieflike huis met al die essensiële elemente.

Die ontvangs, voorligting en verblyf het glad verloop. Dit was 'n aangename ervaring.

@ The Whales's terugvoer

Ek is baie bly julle het jul kuier in Witsand geniet. Ek hoop om jul weer te sien.
Groete,
Anneliese

@ The Whales
Abey G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abey G
Gesin met tieners

Absoluut die naam LekkeSlaap werd.

Ons is baie beindruk met die uitstekende en professionele manier hoe ons verblyf gereel was. My kinders het hulle gate uit geniet, en ons kon lekke rus. Ons beplan alreeds ons volgende wegbreek-naweek.

@ The Whales's terugvoer

Ek is bly jul het so lekker gekuier. Sien uit na jul volgende besoek.

@ The Whales
Chris M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris M
Gesin met klein kinders

Vir die geld wat jy betaal, is die verblyf aanvaarbaar.

Ons is 'n gesin van 4 met 1 klein kind en het die verblyf 'n bietjie klein gevind (ons is vleiseters) vir die 5 van ons. Buiten dit was die diens skaflik. Die eenheid was aanvaarbaar, sekuriteit is baie goed en ons het baie lekker rustig gebly. Daar is geen geraas nie en geen onwelkome gaste nie: net die gedruis van die see in die agtergrond.

Carmen B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Ons het ons tyd baie geniet, baie dankie vir die puik diens ─ hoop ons kan weer in die toekoms so maak.

Spencer W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Spencer W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

We enjoyed being there. Was a bit disappointed with where the house was situated. We thought it was sea-facing. The website suggests that the house is sea-facing. I also phoned to confirm this. I think that the website should be a bit more specific regarding the positioning of the house.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYmQ0ZGZmLTgxOTItNGFkZC1iYzc3LWJiZDFmZjY4ZTc1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 28 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.391716415962 20.862743407488
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za