LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 30 Degrees | LekkeSlaap
+9

1 30 Degrees

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-straat, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 070 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

1 30 Degrees is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n kompleks oorkant die strand in Umdloti.

1 30 Degrees het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander twee kamers het elkeen tripelstapelbeddens (dubbelbed onder en enkelbed bo).

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, en eetgerei en breekeware. En daar is 'n platskerm-TV in die sitkamer.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 30 Degrees sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 1 30 Degrees
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • North Beach-straat, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 30 Degrees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 070
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 070
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-straat, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkTTBQLURgK9rc5rStIWq01NLwWBtZzNkjfxiUzmKCqtmkm0bX5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 070  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.668118 31.119599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!