Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
• Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word.
• 'n Eenmalige, nie-terugbetaalbare skoonmaak- en wasgoedfooi van R1 000,00 is betaalbaar voor aankoms. (soos aangedui onder ekstra fooie)
• Wasgoed vir bykomende gaste kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
• Gaste is verantwoordelik vir hul eie elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf.
• Rook binne die eenheid is streng verbode en sal 'n boete tot gevolg hê. Geen uitsonderings sal gemaak word nie.
• Die eienaar en bestuur van 1 Anchor Bay sal nie aanspreeklik gehou word vir enige besering, verlies of skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word nie.
• Gratis WiFi is beskikbaar.
• Gaste word vriendelik versoek om hul eie strand- en swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Miller Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang