Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Bronze Bay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 92

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 1 Bronze Bay
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Teresa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Verblyf was great. Maar die verhuurings agente kan werk aan hulle houding en manier hoe hulle kommunikeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lieflike uitsig.

Ons het heerlik gebly. Lieflike uitsig en naby alles gewees. Sal beslis weer daar bly. Parkeering net 'n probleem, so ons het maar geloop waar ons wil wees. Restaurante en winkels naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil nie meer in droë, vuil, warm Bloemfontein bly nie.

Skoon, ligging fantasties. So so mooi uitsig. Plek netjies en skoon. Promenade was so lekker vir stap. Ons het lekker vakansie gehou. Dankie Umhlanga Accommodation. Wil wel noem seepbakkie in stort is los, wear en tear. Nuwe skroef. Hier en daar 'n kolletjie teen die muur. Bring dit onder jul aandag, dat jul weet dit is nie ons nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T
Besigheidsreis

Relaxing and enjoyable.

Our stay was very pleasant, all good, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Besigheidsreis

Pragtig geleë en netjies.

Al probleem was die parkering wat soms nie genoeg is nie. Sondag was on ingeparkeer en niemand kon vir ons sê wie se voertuig dit was nie. Anders as dit was dit pragtige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

It was amazing! Everything just amazing!

Everything clean, good WiFi. Full DStv. Everything as promised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Bronze Bay se terugvoer

Thank you Corne, so very pleased you had a good stay. You were amazing guests and our apartment was left in a good condition, so thank you.
Look forward to having you return in the near future.

1 Bronze Bay
Dayalan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayalan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just awesome.

Cheryl from Umhlanga Accommodation was excellent. Everything was perfect. The unit could do with some deck beds though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Bronze Bay se terugvoer

Thank you Dayalan. I have taken note of your feedback. Look forward to having you stay with us again.
Take care and stay safe.

1 Bronze Bay
Adri C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C
Gesin met klein kinders

Goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig, naby aan alles en baie veilig.

Bronze Bay 1 is 'n baie lekker knus plekkie met die mooiste uitsig. Lekker naby aan die strand en toegerus met alles wat nodig was. Daar is wel geen braaigeriewe nie. Naby aan die lughawe en baie toeriste aantreklikhede in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA437f1727408669af47bb5b5d3062c982cf49f3c4378860efdc828bbb996f82d964f8f0b01e886eda89f31731b2491fd36761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719586706034 31.090618813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem