Port Elizabeth SSB Akkommodasie by 1 Cora Terrace Rugsakreisigers Blyplek | LekkeSlaap
+12
+12

1 Cora Terrace Rugsakreisigers Blyplek

9 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R350 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cora Terrace 1, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons bied privaat, sakpas-verblyf in slaapsale wat ideaal vir spaarsamige gaste is. Dis geskik vir groepe en kontrakteurs. Die hele lodge kan ook saam bespreek word vir 'n groot groep.

1 Cora Terrace is in die sentrale woonbuurt naby die St Georges-stadion en die middedorp van Port Elizabeth geleë, net 5 minute se ry van die strand af. Verblyf word hoofsaaklik in slaapsale gebied. Daar is gemeenskaplike badkamers, kombuise en leefareas. Die selfsorg-geriewe is geskik vir individuele gaste of groepe. Daar is parkeerplek op die straat.

Onthou om vooruit te bespreek want dit raak nogal besig hier. Weens die trappe kan gestremde gaste ongelukkig nie hier geakkommodeer word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir 1 Cora Terrace Rugsakreisigers Blyplek
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Cora Terrace 1, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1 Cora Terrace Rugsakreisigers Blyplek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cora Terrace 1, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDg2NGViLTRhYTItNDA4MC04ZGE2LWQwNmQzNmYzYjAyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 1 Cora Terrace Port Elizabeth 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -33.965586 25.616675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za