1 Eden Wilds
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 1, Eden Wilds, Grove-weg, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 Eden Wilds is 'n hoek-eenheid op die grondverdieping in die pragtige tuine van die Eden Wilds-kompleks. Die kompleks is ideaal geleë met die Umtumvunarivier as een grens en word omring deur die Umtumvuna Natuurreservaat in Banners Rest, Port Edward. Die kompleks word besoek deur 'n wye verskeidenheid voëlspesies en dierelewe, soos die Egiptiese gans, die duiker en apies.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n enkelslaapbank vir 1 kind onder 10 jaar. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein eiland met stoeltjies, en gaste kan die oondjie in die geval van beurtkrag gebruik. Verder is daar ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die deure in die sitarea lei na 'n stoep met meubels, 'n Weber-braai en 'n groen grasperk. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, soos 'n swembad, braaigeriewe, vang-en-vrylaat-basis-dam, klimraam en speelarea. Gaste het ook toegang tot die jetty na die Umtamvunarivier en boot wat by The Pont-woonwapark langsaan teen 'n ekstra koste op die water gaan.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 Eden Wilds sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Eenheid 1, Eden Wilds, Grove-weg, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 1, Eden Wilds, Grove-weg, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom