1 Ezulweni

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 15 Nov 2019.

Beskrywing

1 Ezulweni is 'n selfsorgwoonstel in 'n eksklusiewe ontwikkeling met 12 eenhede op die veilige Simbithi Eko-landgoed in Ballito.

Die woonstel is op 'n heuwel geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n instapkas en 'n ruim koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababed. Daar is 2 slaapkamers met glasstapeldeure wat na die patio lei.

Die kombuis, eetkamer en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is 'n gasheer se droom en spog met graniettoonbanke. Die groot en stylvol gemeubileerde sitkamer het 'n platskerm-TV. Die sitkamer het glasstapeldeure wat na 'n groot dek met gedeeltelike beskutting en 'n plonspoel lei.

1 Ezulweni is die enigste woonstel met 'n privaat tuin. Daar is 3 onderdakparkeerplekke en 'n hysbak. Simbithi Ekolandgoed bied 24 uur-sekuriteit en voertuigpatrollie in die landgoed.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Ezulweni sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Ezulweni gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 150 R2 363 per nag (plek vir 6)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Okt 2019 tot 15 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za