Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Marichel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jocelyne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir 1 Marichel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan G
Gesin met klein kinders

Super!

Thank you so much for a most enjoyable 4 days in a very special piece of heaven. It was absolutely awesome. Private and so close to the beach. There were enough areas for everyone to find a space to chill. We swam, fished went for walks, painted, read relaxed, cooked and braaied! What a wonderful home. The attention to detail is greatly appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

We are happy to know that you had a wonderful family holiday in our very special Beach Holiday Home which is very special to us as a family. Thank you for being such wonderful guests and for respecting our home.
We look forward to hosting you in the future again.
Thank you and kind regards,
Dave and Jocelyne

1 Marichel
Jane R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane R
Gesin met klein kinders

Beautiful location, lovely home.

Awesome weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

Hi Jane,

So Happy that you all enjoyed yourselves and it was great meeting you. Thank you for taking care of our holiday home.
We look forward to having you back at 1 Marichel in the future.
Thank you and kind regards,
Jocelyne
1 Marichel

1 Marichel
Annerie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Wonderlike plek absoluut asemrowend mooi! Julle sien ons definitief gou weer! Sal dit vir enigiemand aanbeveel! Absoluut puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

Hi Annerie,
Sorry but my Afrikaans is not very good so I am replying back in English. What I understand is that you loved your holiday at Marichel and I just want to say thank you for being wonderful tenants and for looking after our holiday home.
We will definitely want you to visit us again in the future.
Thank you and kind regards,
Jocelyne
1 Marichel

1 Marichel
Emmie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie V
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut heerlik! Goed versorg en skoon.

Ons het ons verblyf baie geniet in Marichel. Die ligging is fantasties en die eenheid pragtig mooi skoon, goed toegerus en netjies. Sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

Hi Emmie,

We are thrilled that you enjoyed your stay at 1 Marichel and we look forward to having you back.

Thank you and kind regards,
Jocelyne
1 Marichel

1 Marichel
Angela S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning beach front location.

Absolutely loved this accommodation, in a safe and secure location, with direct beach or tidal pool access. Had everything we needed for a family getaway. Beautifully decorated and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

Hi Angela,
We are pleased that you enjoyed your stay at our Holiday Home and we look forward to having you back there when you are back in the country for your next visit.
Thank you and kind regards,
Jocelyne
1 Marichel

1 Marichel
Sibongile S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S
Gesin met klein kinders

Superb holiday.

The house was beautiful and modern with bright bedrooms and an amazing view of the sea. It is good value for money. I would recommend everyone who is travelling to Durban to book the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

Hi Sibongile,

I am very happy to hear that you and your family enjoyed your stay at 1 Marichel. We do our best to make sure that all our clients are happy and have an enjoyable holiday.
We look forward to having you back at 1 Marichel.
Thank you and kind regards,
Jocelyne
1 Marichel
0836525953

1 Marichel
Johan E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met tieners

Reg op die strand naby alles! Heerlik ruim.

Die verblyf is pragtig skoon, dis ruim en gerieflik. Alles wat mens in jou eie huis nodig het is daar beskikbaar. Die winkels en eetplekke is naby en natuurlik die strand net 'n paar tree weg. 'n Heerlike vakansie-blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J
Gesin met klein kinders

Volmaakte vakansie-verblyf!

Ons was 'n groot groep, 6 volwassenes met 2 klein kindertjies. Eenheid was bitter goed toegerus met speelgoed galore! Sal dit beslis aanbeveel en sal weer wil kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1 Marichel se terugvoer

Hi Adri,

I am happy to hear that you enjoyed your family holiday at 1 Marichel.
We hope to see you soon again.
Thank you and kind regards,

Jocelyne

1 Marichel
Treacy S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Treacy S
Gesin met klein kinders

Awesome holiday home.

We had a family reunion at 1 Marichel and couldn't ask for better accommodation with small children, right on the beach, lawn to play on and everything you could possibly need in the house. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten D
Gesin met klein kinders

Lovely, beautiful and relaxing!

Lovely place, spacious and equiped with everything you could wish for. Situated above Thompsons Bay, just a few steps down the garden through a secured gate with lifeguards on duty 8-16, perfect for the kids too. Unable to think up 1 minus point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Saam met vriende

Lekker groot woonstel!

Die woonstel was lekker groot en vir die groep vriende wat ons was, het dit regtig goed gewerk. Die feit dat daar twee sitareas is binne en dan nog een buite maak dat daar genoeg plek is om te kuier of TV te kyk, boek te sit en lees of net te lê en rustig wees. Die uitsig oor die see is pragtig en mens hoor die heel dag die see se geruis. Ons eenheid het vier parkeerplekke. Ons kon ook gebruik maak van die opvoustandstoele in die motorhuis. Enigste probleem wat ons ondervind het was dat die krag aan die eenkant van die woonstel maklik uitgesny het as al die lugversorgers aan was; hulle was blykbaar besig om daarna te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met tieners

Die woonstel is baie skoon, en goed toegerus met goeie kwaliteit toerusting, meubels en kombuisware.

Ons het baie goeie herinneringe van ons verblyf by Marichel. Die woonstel is baie skoon en netjies en ook gerieflik toegerus met net die beste. Die stoepmeubels is 'n wenner en die see is op jou drumpel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Het heerlik gebly en baie mooi plek.

Baie goed toegerus. Sal definitief weer daar bly. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met klein kinders

Perfek geleë; uitstekend toegerus; skoon en baie netjies. Dit was 'n heerlike vakansie!

1 Marichel het ons wildste drome oortref. Die eenheid is toegerus met alles wat jy mag nodig hê en nog wat. Die eenheid is ruim en elke kamer het 'n lieflike en suite-badkamer. Die ligging is perfek met die strand skaars 100 m van die stoep. Die veiligheid is uitstekend! Ons sal definitief weer gaan en dié keer langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Gesin met klein kinders

Pragtige, skoon en ruim verblyf! Perfek geleë en baie veilig.

Marichel 1 is 'n pragtige, gerieflike en ruim plek, met alles wat jy kan nodig kry vir 'n heerlike sorgvrye vakansie. Jocelyne het die plek pragtig ingerig en die diens was puik. Ons sal verseker weer vakansie hou hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 87, Chaka's Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOWNkYmVkLTBhYjItNGUwYi04NjRiLTgwYjg5ZDFlYmI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 87 Ocean Drive Chakas Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.521385430036 31.227147055225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem