LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 Marine Terraces | LekkeSlaap
+23

1 Marine Terraces

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Marine Terraces 1, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1 Marine Terraces is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, verskeie winkels en restaurante af. Die hoofslaapkamer en sitarea het 'n see-uitsig.

Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ysmaker, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n groot patio met 'n gasbraai, etenstafel en sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemeenskaplike swembad-area en braaigeriewe by die kompleks. Veilige parkeerplek agter hekke met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Marine Terraces sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 1 Marine Terraces
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 17, Marine Terraces 1, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Marine Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Marine Terraces 1, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs2ZsqsSdEdAnu54we3uG73mcXkfQiN1mEMcnPf6Av8z4scFPEF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 17 Marine Drive 1 Marine Terraces 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.730855291356 31.083597889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!