LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 Milkwood Drive | LekkeSlaap
+22

1 Milkwood Drive

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan, Zimbali , Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

1 Milkwood Drive is 'n luukse wegbreekplek vir 'n gesin in die woud met see-uitsigte. Kom en verloor jouself in die stilte van die woud en ontspan in jou privaat randvloeiswembad. Hierdie eksklusiewe drieverdiepinghuis is in die bekende Milkwood Beach-weg in die hartjie van die unieke Zimbali inheemse woud geleë. Die huis bied asemrowende, panoramiese uitsigte oor die see en die woud en is 'n absolute lushof van kalmte.

Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste. Daar is altesaam 4 slaapkamers wat 'n gastekamer op die boonste verdieping insluit. Daar is 2 en suite-badkamers en 'n derde, gedeelde badkamer. Die huis het ook 'n buitesotrt.

Daar is ook geriewe soos 'n groot kantoor-suite met 'n kroeg-area, 'n teater- en TV-kamer (daar mag nie in hierdie kamer geslaap word nie), 'n lieflike kombuis met al die nodige geriewe, 'n boma, pizza-oond, braai-area en 'n groot oopplan-eetkamer wat na die stoep lei. Huishulp-kwartiere met 'n en suite-stort en aparte ingang (nie beskikbaar vir huur nie). 'n Voltydse skoonmaakdiens is beskikbaar vir jou gerief. Die hele huis het lugversorging. Buite is daar 'n randvloeiswembad, Jacuzzi (wat tans nie gebruik mag word nie aangesien die baie droog is) op die boonste vloer met luisterryke see-uitsigte, 'n stoomkamer, 'n dubbelstort in die hoofslaapkamer se en suite-badkamer, groot tuin met inheemse plante en koivisdam, 24/7-sekuriteite en 'n gholfkarretjie is te huur. Verder is daar ook parkeerplek vir 3 motors en parkeerplek vir 1 besoeker.

Die AA gradeer ons as "AA Superior Quality".

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Milkwood Drive sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 1 Milkwood Drive
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Milkwood-rylaan, Zimbali , Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Milkwood Drive het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R7 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan, Zimbali , Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MDJjMWRhLWM3YzktNDJhNi1hZmQxLWRlYTA1MzVkZDVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 700  per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 1 Milkwood Drive Zimbali 4422 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.557757922601 31.19669688938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!