1 Mountain Rd Boutique B&B
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 1, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1 Mountain Rd Boutique B&B is teen die berg en bied eksklusiewe verblyf met 'n ongelooflike uitsig oor Vishoek se strand en Valsbaai. Die kamer word bereik via 25 trappe. Dit mag dalk nie geskik wees vir gaste met fisiese gestremdhede nie.
Daar is 4 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en na 'n stoep met panoramiese see- en berguitsigte lei. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word of 'n koningingrootte-bed. Al die kamershet 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Elke kamer het 'n TV met 'n groot skerm en die volle DStv-pakket, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die instansie word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n omsetter het.
Gratis parkeerplek is by die gastehuis beskikbaar.
'n Omvattende kontinentale ontbyt word in die ontbytsitkamer aangebied. Gaste kan ook kies om 'n koopbewys vir ontbyt buite die perseel by 'n restaurant by die strand net 2 km verder te ontvang. Die restaurant bied die geleentheid om 'n maaltyd net 'n paar meter van die branders af te geniet.
Vishoek het verskeie bekoorlike winkeltjies, restaurante en kafees om te verken. Die strand is ideaal vir swem, snorkel of visvang en gaste kan by Jager Walk gaan stap. Gaste het 'n keuse tussen verskeie restaurante in Kalkbaai, Noordhoek, Vishoek en Simonstad wat slegs 9 km ver is en verskeie besienswaardighede en aktiwiteite het vir gaste wat die area wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mountain-weg 1, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Mountain Rd Boutique B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 1, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12