1 On Chanteclair
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chanteclairlaan 1, Chanteclair, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
1 On Chanteclair is 'n ruim vakansiehuis in die hartjie van Onrus, Hermanus wat die ideale kuswegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende is. Die huis spog met 'n sonpaneelstelsel en 'n klimraam in die tuin om die kinders te vermaak.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na 2 eetareas met genoeg sitplek, 2 sitareas met TV's en 'n kroeg met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het ook 'n binnebraai, 'n groot tuin, swembad en veilige parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Ekstra parkeerplek is in die oprit beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 On Chanteclair sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Chanteclairlaan 1, Chanteclair, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chanteclairlaan 1, Chanteclair, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom