by 1-on-Ross | LekkeSlaap
+56

1-on-Ross

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 1, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R625 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

1-on-Ross bied verblyf in Makhanda (Grahamstad) net 5 minute se ry van Rhodes Universiteit en ander geriewe in die middedorp af. Die gastehuis bied selfsorgverblyf en word deur die eienaar self bestuur.

Al 3 eenhede is individueel versier en bied elkeen slaapplek vir 4 persone. Die eenhede beskik elkeen oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Twee van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuise om maaltye voor te berei, terwyl die derde eenheid 'n kroegyskassie en 'n mikrogolfoond het om kos te stoor en warm te maak.

Ander geriewe in die meeste eenhede sluit gratis WiFi, lugversorging, elektriese kombersies en verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en graankos in.

'n Volledige Engelse- of Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek en die gastehuis bied ook 'n swembad, toegewyde rookareas, skoonmaakdienste en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir 1-on-Ross
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ross-straat 1, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1-on-Ross het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R625
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R625
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ross-straat 1, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMmVlMzJjLWU3OTUtNGQwOS05ZTc1LWJjNmM2YzBmNmZmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625  per nag, vir 1 mens 7 5 1 5 1 Ross Street Oatlands 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.300884 26.52339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem