Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 River Club Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 568 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1 River Club Villas is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondvloer, geleë in die veilige en gesogte River Club-landgoed in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie eenheid bied 'n ontspannende vakansiebasis binne loopafstand van gewilde strande, restaurante en winkels.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, met uitsig oor die privaat tuin. Gaste kry veilige parkering en toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, tennisbaan, muurbalbaan en lieflike tuine met skaduryke wandelpaaie insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 1 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 568
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 568
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 River Club Villas, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27a36e11f18e48c066f2a5e0d8d4d7a2177a33bbf9a652f182a3a136bd05b2e2909f8b9c1e9361e7f7516f022d799902fc05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 568 per nag (plek vir 4) 1 River Club Villas Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.061335473406 23.368171311781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang