+35

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Hill Road, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

1 Sunset is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groepie vriende aangesien dit met 'n pragtige see-uitsig spog.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n tafel, stoele en 'n uitsig oor die see. Gaste kan na die strand stap, of die nabygeleë restaurante, koffiewinkels en winkels besoek. Die V&A Waterfront se restaurante, vermaak en winkels is ook net 'n entjie se ry ver.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
David Matome L
Gesin met klein kinders
5.0
Best place ever. Perfect place to visit, just next to the beach. Pictures are the same as advertised. Very good place. I will visit ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jurie K
Gesin met tieners
4.8
Will definitely visit again. Our stay was relaxing with the beautiful views surrounding us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Christopher E
Gesin met tieners
4.6
We enjoyed our stay while there. We didn't spend much time there during the day, but our evenings were fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Laetitia V
Saam met lewensmaat
4.4
Pragtige uitsig oor die see en gerieflik met goeie ligging. Pragtige uitsig oor die see in die rigting van Robbeneiland. (Sien nie Tafelberg van hier ...
Sien meer
Aug 2025
Craighen S
Gesin met klein kinders
2.8
Dissatisfied. The place has great potential but needs attention to maintenance and cleanliness. The wooden patio furniture needs treatm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Hill Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Sunset het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Hill Road, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabb4aac665fa5ca74ed37be16247842d33b0b21a31761d6ba02dfb828fb103dea5dc10609b029e1d0749c0fbff2ef4c3c1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Hill Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8097175 18.4695093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang