10 Akrotiri

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Akrotiri is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Shakas Rock.

Dit bied gaste 'n smakie van Griekeland en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n stoepie met see-uitsigte. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier en 2 enkelbeddens. Dit maak van 'n badkamer met 'n stort gebruik.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond en yskas en gaste kan in die sitkamer met lugversorging en 'n TV met DStv ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en uitsigte oor die see en die tuin.

10 Akrotiri bied maklike toegang tot 'n privaat strand met 'n getypoel en die kompleks het 'n aparte ingang na Thompson's-strand, tennisbane, wandelroetes en uitkykpunte vir walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Akrotiri sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Akrotiri gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za