10 Alexander B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Alexander B&B bied outentieke, warm, Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n dubbelverdiepinggebou met 8 knus, huislike gastekamers. Die B&B maak vir verskeie gaste voorsiening, van enkelreisigers tot paartjies tot groepe van 21 gaste.

Elke kamer is uniek versier en die rustieke meubels, warm kleure en oorspronklike kunswerke dra tot die tradisionele ou Kaapse atmosfeer en gemak by.

Vars 100%-kantoenlinne, superieure gehalte-matrasse, -kussings en -duvets verseker 'n goeie nagrus.

Elkeen van die 8 gastekamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as toiletware en gehalte-handdoeke.

Die gastekamers maak van gemeenskaplike kombuise gebruik wat ideaal is vir wanneer hulle skemerkelkies of peuselhappies wil voorberei.

Komplimentêre koffie, verskeie tees, melk en suiker word voorsien en gaste kan gerus van die geriewe gebruik maak om hulle eie te brou.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, waaiers, haardroërs, platskerm-TV's en lessenaars in elke kamer in.

Gaste kan lekker buite by die swembad ontspan, terwyl hulle sommer hulle oë vir voëlspesies in die bome oophou - ideaal na 'n lang dag van Stellenbosch verken. Diegene wat graag 'n bietjie wil wegkom, maar ook van niksdoen hou, kan rustig sit en lees of langs die swembad sonbaai.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Of gaste op soek is na 'n privaat selfsorgwoonstel of geriewe vir 'n groep of gesin, 10 Alexander B&B maak vir almal voorsiening.

Alle kamers sluit 'n onvergeetlike plaasontbyt in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Alexander B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za