Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Alexander B&B

Dubbelkamer - Grondvloer
Vanaf
Vanaf R2 866
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus 16 m²-slaapkamer op die grondvloer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer - 1ste Vloer
Vanaf
Vanaf R3 004
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lig 22 m²-slaapkamer op die eerste vloer kyk oor die tuin en swembad uit en is ideaal vir 'n gesin van 3 of vriende wat saam reis. Die slaapkamer beskik oor 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n groot ingeboude kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer - 1ste Vloer
Vanaf
Vanaf R3 004
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus 20 m²-slaapkamer op die eerste vloer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n groot ingeboude kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninginkamer - 1ste Vloer
Vanaf
Vanaf R3 004
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gewilde 19 m²-slaapkamer op die eerste vloer is ideaal vir paartjies kyk oor die binnehof, tuin en swembad uit. Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n groot ingeboude kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer vir 4 - Grondvloer
Vanaf
Vanaf R3 004
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lig 21 m²-slaapkamer op die grondvloer is ideaal vir 'n gesin van 4 of vriende wat saam reis.Die slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n pasgemaakte stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n groot ingeboude kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer - Grondvloer
Vanaf
Vanaf R3 004
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskamer van 19 m² is op die grondvloer geleë en is ideaal vir ouers wat saam met klein kinders reis. Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n stel pasgemaakte stapelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n groot ingeboude kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat Ingang Woonstel - 1ste Vloer
Vanaf
Vanaf R3 124
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim 29 m²-woonstel op die eerste vloer het 'n stoep wat aan 'n gedeelde balkon met sitplek en berguitsigte grens. Die woonstel het sy eie ingang via 'n privaat trap en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n antiekhangkas. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en alle kookgerei. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, waaier en 'n haardroër in. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n koppelstasie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met Privaat Ingang - Grondvloer
Vanaf
Vanaf R3 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus 20 m²-slaapkamer op die grondvloer beskik oor 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kas. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, musiek-koppelstasie, lugversorging, 'n waaier, haardroër en gratis WiFi. Die kamer deel 'n kombuisie met basiese geriewe waar gaste skemerkelkies, happies en pieknieks kan voorberei. Die kombuisie het ook 'n koffiestasie, 'n eerlikheidskroeg, gasstoof, yskassie, mikrogolf en ander kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 866
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alexanderstraat 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7fdd9086270aba0e14800d14339a77979c2192a45eee36ca2b9c968aa50fb2928d76374ec1f17e78fcdc2927d0a66492c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 866 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 10 Alexander Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.936207 18.853298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem