by 10 Bay Beach | LekkeSlaap
+18

10 Bay Beach

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 10 Bay Beach
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karin P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was lekker van die begin af. Huis is ideaal vir 10 mense.

Ons gasvrou, Lyn, en Rodger was perfek. Het met ons kommunikeer oor alles wat ons nodig het. Lyn is baie bedagsaam en behulpsaam. Hulle het ons bederf met Energade in die yskas en 'n pragtige bos blomme op die eetkamertafel. Lyn het uit haar pad gegaan om inligting deur te gee en alles was gereël met die sekuriteit by die hek. Dit was regtig 'n heerlike ervaring en is ons dankbaar vir die goeie ervaring van die begin af.

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 10, Sunset Links Golf Estate, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f3e055d67c9860e5425b6c9abbf7071ffcd26c56b619fe4ac32db4c93339bcd04cd49543c1509e4f59e15b35305daab173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 10 Bay Beach Avenue Sunset Links Golf Estate 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.862883408533 18.491033877316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem