+20
Selfsorg in Umhlanga

10 Bronze Bay

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

10 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde, tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan lieflike see-uitsigte vanuit die sitarea en hoofslaapkamer geniet, wat albei na die balkon lei.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Die woonstel het ook lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is daaglikse sekuriteit tussen 18:00 en 06:00.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 251

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA874228106e4ca664bac4cb4ec74aeb74a84e36b42f0b29dd0e61d42899feb1583ca3b11e14fc6fb828f77e2d7b57ac26b35b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090632224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang