Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Driftwood

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 75

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 10 Driftwood
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anneri V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V

Beautiful en relaxing.

Stunning view, baie vriendelike en hulpvaardige diens. Naby aan restaurante en winkels. Netjies en skoon. Naby sodat jy die branders kan hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Driftwood se terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet

10 Driftwood
Elize A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A
Saam met vriende

Wonderlik.

Ruim en netjies. Goed toegerus met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Driftwood se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

10 Driftwood
Vicky A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky A
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

10 Driftwood het die mooiste uitsig. Jy kyk op die strand uit, hoor heeltyd die branders, dis so lekker. Dis op die 3rde vloer. Die wasmasjien en tuimeldroër is baie gerieflik, baie dankie. Die ligte wat altyd werk, met loadshedding en al, is 'n lekker bonus, bitter dankie. Ons sal net graag vir elke bed 'n lekker dik kombers aanbeveel vir indien dit nodig sou wees, die dekens is baie dun, en dit was koel in die aande. Al nadeel: Die hoofslaapkamer se dakwaaier raas baie, kan nie slaap met hom aan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Driftwood se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Dankie, ons kyk beslis na die dinge wat jy genoem het.

10 Driftwood
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060619bfbd370e3293093db5c3176c3fa761a0e23b4301a4e6eea785352095b3a5f05073c5a108b325d32b5a2d6613364c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 56B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540529682363 31.218566317444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem