10 Ebenhaeser
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaeser-singel 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
10 Ebenhaeser is in die hartjie van 'n rustige woonbuurt geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis op die eienaar se perseel in Stilbaai-Wes.
Dié verblyf beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die kombuis en die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV.
Daar is 'n lieflike stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n buite-eetarea en 'n tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by 10 Ebenhaeser sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Ligging
- Ebenhaeser-singel 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaeser-singel 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom