+21

10 Glen Eagles

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive & Garden Road, Salt Rock, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 Glen Eagles is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelblok in Salt Rock, 'n klein kusdorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock langs die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Ontspan op die balkon met 'n buite-eetkamertafel met sitplek vir 6 en see-uitsigte. Gaste sal ook toegang hê tot braaigeriewe, die gemeenskaplike kinderspeelpark en die gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ocean Drive & Garden Road, Salt Rock, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive & Garden Road, Salt Rock, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbaf79a846afd94a4f1c3afd326222c6dc4f7c620bf0fb7bebac850944a4bb2e63d6df40001dfa590e9199639bdbae54d8ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6) Ocean Drive & Garden Road Salt Rock 7441 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.505391899278 31.235171080565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang