LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 on Gillian Selfsorg | LekkeSlaap
+8

10 on Gillian Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gillian-straat 10, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

10 on Gillian Selfsorg is in 'n stil woonbuurt tussen Bellville en Durbanville geleë.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n bank en 'n TV met DStv. Die woonstel het ook WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eiendom is 2,4 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum, 5 km vanaf die Durbanville-wynroete en 3,9 km vanaf Durbanville Racecourse.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 on Gillian Selfsorg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Gillian-straat 10, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gillian-straat 10, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEPea17GF26Mt7vQNPdFvMYZj6T91K0AhveOxlhpBZrAeQ0hEXk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 10 Gillian Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.8650499 18.64803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!