Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Parsonage Street - De Kothuize

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 229

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir 10 Parsonage Street - De Kothuize
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicky G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, luuks en gemaklik.

Ons het 'n wonderlike aand in 10 Parsonage Street - De Kothuize gehad, die swembad was 'n lafenis op 'n snikhete dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Gesin met klein kinders

Great overnight blyplek.

Baie lekker gebly oppad Struisbaai toe en weer terug. Groot kothuise met alles wat jy nodig het, swembad was ten volle geniet, sal weer boek in 2024.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met vriende

Verrassend!

Sentraal geleë. Binne loopafstand van restaurante. Netjies en wonderlike diens ontvang. Ons het so lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met klein kinders

Gesellig, warm en netjies!

Fantastiese kliëntediens, fantasties ingerig en baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letsie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, ons bly altyd heerlik en die diens is goed.

Net een groot probleem. Die kamers is vreeslik verlig met straatligte snags, die gordyne is te lig. Ons kon die "shutters" nie almal toe kry nie en het ook nie baie gehelp nie. Na 'n lang dag op die pad het ons net sleg geslaap met die verligte kamer. Baie aangenaam - as daar net goeie gordyne aan die straatkant se vensters gehang kan word om vertrekke donker te hou snags, asseblief?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Besigheidsreis

Skoon ruim en uitstekend geleë.

Twee dae oorgebly vir besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B
Saam met vriende

Baie lekker gebly, dankie.

WiFi nie goed nie, geen klagtes dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fahmida S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fahmida S
Gesin met tieners

Beautiful accommodation, great location.

The accommodation was quaint and really comfortable. Loved the facilities on site, especially the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker atmosfeer, goed toegerus.

De kothuise is waarde vir geld. Was baie goed geleë en ons is was 20 meter van 'n restaurant af. Die museums is ook almal loopafstand. Pragtige beddens en 'n lekker atmosfeer in die huis. Heerlike stoep om op te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letsie C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oorslaap by Pasonage was ongelooflik lekker, skoon en netjies, gevoel soos 'n rustige plaashuis in die dorp met 'n pragtige tuin en stoep.

Ons kon regtig lekker ontspan en die aand oorkant die pad heerlik geëet -die bespreking en diens was ook 100%. Ek het veral van die mooi, kraakvars linne en matras in die eerste slaapkamer gehou asook netjiese, moderne badkamers! Baie dankie, ons het die verblyf regtig geniet - so lekker om na 'n langpad die lafenis van 'n netjiese en skoon huis te kon geniet! Ons waardeer dit en sal weer by jul wil oorslaap - dankie, my bokserkind was ook welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflik.

Die bogenoemde kothuisie is pragtig, gerieflik en het 'n gemaklike, rustige atmosfeer. Ons het geen klagte omtrent julle huisie en diens nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Na 'n lang dag se ry was hierdie voorwaar 'n lekker verrassing. Die blyplek was ruim, mooi en gerieflik. Die swembad was 'n pluspunt. Ons sal vir seker weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N

Rustig, aangenaam, uitstekende oornagverblyf in die Karoo.

Die huisie is ‘n lus vir die oog en pragtig skoon; ons gaan volgende keer definitief langer oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Parsonage Street - De Kothuize se terugvoer

Baie dankie dat u De Kothuize gekies het vir u verblyf. Ons sien uit daarna om u weer hier te verwelkom.

10 Parsonage Street - De Kothuize
Herc H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herc H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verbaas oor die kwaliteit. Pragtig, sal weer graag daar wil bly.

Goeie ligging, baie ruim skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek met eie geriewe, insluitende 'n swembad. Van die beste fasiliteite.

Een van ons hoogtepunte van ons road trip! Wonderlike plek en ons was spyt ons het nie nog dae bespreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne gerief in pragtige gerestoureerde kothuis.

Heerlike oorslaap op pad huis toe. Volgende keer kuier ons beslis langer as een aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M
Gesin met klein kinders

'n Besondere plekkie met pragtige hout in die eenheid.

Ontvangs was vriendelik en effektief, die eenheid was skoon en daar is moeite gedoen met die swembad vir ingeval ons wou swem. Ek sal die eenheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie L
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Ons was baie tevrede en het heel tuis gevoel. Alles was baie gerieflik en natuurlik kraakvars en skoon linne. Ons sal 10 Parsonage Street - De Kothuize aanbeveel en self graag weer daar oorbly. Linda was / is 'n aangename gasvrou, vriendelik en het goeie inligting rondom die dorp gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Pragtige kothuisie in 'n geskiedkundige dorp.

Ons was vriendelik ontvang. Die kothuisie is pragtig, netjies en skoon. Ons was loopafstand van die musuems en ander besienswaardighede in die dorp af. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Gesin met tieners

Lieflike verblyf.

Perfekte oornagplekkie gewees. Skoon, netjies en ruim. Ons oornag elke jaar by De Kothuize en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Gesin met tieners

'n Absolute juweel.

'n Aangename verrassing, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, 'n huis weg van huis. Enigste negatief is die bedelaars wat mens vroeg kom wakker klop vir aalmoese. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Luuks en stylvol.

'n Ware bederf gewees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Christoffel P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Christoffel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was besonder beïndruk met pragtige dekor en uiterse netheid. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Enigste klagte was dat die opwaslap en vadoek grillerig, nie op standaard, was nie. Sou graag volgende keer in 'n eenheid met 'n blokkie gras in die tuintjie wou tuisgaan. Ons viervoetige kinders was heel verward om op die "teëls" hul besigheid te doen. Sal beslis weer daar tuisgaan en dit nadat ons om en by alle verblyf in Graaff Reinet al beproef het. Goed gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Parsonage Street - De Kothuize se terugvoer

My apologies for any inconvenience caused. Your feedback is appreciated, we have attended to the matter.
Looking forward to hosting you in the future.
Best wishes,
Michele

10 Parsonage Street - De Kothuize
Monica J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en goed toegerus.

Netjies, skoon, goed toegerus. Sal weer daar oornag. Lekker speelplek vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Gesin met klein kinders

Mooi historisch verblijf, ruim, schoon en complete keuken.

Mooi historisch verblijf, smaakvol ingericht, ruim, schoon en complete keuken, goede centrale locatie in Graaff Reinet alle bezienswaardigheden en restaurants op loopafstand. Prijs was voor ons (halverwege maart) ook heel redelijk voor de kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene W
Gesin met klein kinders

Verblyf was ongelooflike waarde vir geld.

Michelle van De Kothuize het werklik weer eens uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer en self 'n camping cot vir ons gereël. Ons sal weer daarheen terugkeer, beslis baie goeie waarde vir geld, vriendelike diens en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lieflike plek om oor te slaap tussen die kus en die binneland. Ons kon geen aanbevelings maak om dit te verbeter nie!

Michele van De Kothuize is die perfekte gasvrou, en haar werknemers het ons met die hartlikheid van die Karoo laat tuis voel. Hulle is duidelik trots op die plek wat aan hulle sorg toe vertrou is en put ooglopend vreugde daaruit om alles eksie-perfeksie te hê as 'n mens arriveer. Meer tuis en tevrede kon ons nie wees nie. Hulle kyk uitstekend na hulle gaste. Die kothuis is pragtig gerestoureer en die meubels, dekor en linne laat mens voel dat jy altyd weer terug sal gaan, soos met ons die geval is. En die Pioneer Restaurant regoor die straat maak die HEERLIKSTE kos met net sulke vriendelike diens. Gerieflik, want jy kan net oor die pad rol na jou pragtige, wit hemelbed om jou roes af te slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B

Fantasties!

Baie dankie vir die mooi gastehuis. Alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduan S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduan S

Goeie waarde vir geld.

'n Pragtige kothuis in die hart van Graaff-Reinet met veilige parkering. Die ligging is binne loopafstand van die belangrike toeriste-aantreklikhede. Die huis is keurig gemeubileer. Die kombuis is goed toegerus. Slaapkamers is gemaklik met uitstekende beddegoed en badkamers meer as voldoende. Ons het twee koue wintersaande daar oorgebly en die verhitting het ons lekker warm laat slaap. Dis jammer van die raserige kuierplek skuins oorkant die straat. Ek is seker daar kan iets daaraan gedoen word. Die een groot leemte is dat daar geen WiFi beskikbaar is nie, wat in vandag se tyd eintlik nie meer aanvaarbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate A
Saam met vriende

Lots and lots of awesomeness.

Stunning little house, fully equipped kitchen, comfy beds. Michelle is a fantastic host. One night is just too short to stay here. Graaff Reinet has so much to offer. Next time we will stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelga C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelga C
Gesin met tieners

Wonderlik toegerus, heerlike privaat swembad.

Ons het dit baie geniet. Fantasties toegerus met 'n mikrogolfoond en ysmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Gesin met tieners

Dit was besonderse verblyf en sal weer kom kuier.

Die verblyf was wonderlik! Ons het twee nagte gebly, maar kon maklik langer tyd bestee het. Die swembad was lekker om te hê en ek het die afkoel in die middag baie geniet. Die kuierarea op die privaat stoep by die braai-area het ons baie tuis laat voel, en het die laaste aand vir 'n lekker kuierafsluiting gesorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isolde Beukes B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde Beukes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste selfsorg-akkommodasie wat ons nog gekry het ... hulle het letterlik aan alles gedink!

Die diens is professioneel, flink en vriendelik. Die kothuis is pragtig en toegerus met absoluut alles wat 'n mens nodig het ... selfs 'n bondel hout en vuuraanstekers om mee te braai! Die ligging is ideaal, want dit is binne stapafstand van al die historiese juwele van Graaff-Reinet en die beste eetplekke af. Ons kan hierdie oulike kothuisie ten sterkste aanbeveel. Baie dankie Michele aan jou en jou personeel. Julle sien ons verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurene F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

FANTASTIES!

Dit was een van die heel mooiste plekke waar ek nog ooit gebly het. Alles was 100% en ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Die heerlikste kos by die restaurant reg oorkant die eenheid. Dit is voorwaar waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Baie goed ingerig.

Baie mooi straat om in te wees. Veilige parkering vir ons motor en selfs woefels was welkom. Diens was puik gewees en die plek is lieflik gerestoureer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met vriende

Het alle verwagtinge oortref.

Was aangenaam verras. Personeel vriendelik en het jou tuis laat voel. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik.

Ek het dit geniet om in 'n historiese huisie te kon bly. Die eienaars het gesorg vir alles. Die atmosfeer en goed toegeruste kombuis. Sal graag langer daar wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 10, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e168015f73e77f7dee48be8b6bd096ea63ab841485c0740421c32801087972eff2c3622ec50aff7fa475a8e3ece7c318e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 10 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.2512643 24.5378287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem