LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+107

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 343 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Heidie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Dit was heerlik en presies wat ons nodig gehad het. Kommunikasie was duidelik oor wat om te verwag tydens aankoms, bv. waar om die sleutel te kry. Baie dankie vir heerlike badhanddoeke wat voorsien is. Alles was gebruikersvriendelik en mooi. Beddegoed was heerlik vars en alles in die kamer was netjies en skoon. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie goed vir een of twee aande se oorslaap. Netjies en skoon en sal dit aanbeveel vir reisigers wat een of twee aande moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransisca D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beste plek in Kimberley, ons gaan altyd daar tuis as ons in Kimberley is. Lekkerste blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oratile M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Exceptional. I love it every day all the time I travel to Kimberley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Breganza J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie lekker gebly. 10 Paul Roos is sentraal geleë. Dit is modern, baie netjies en skoon en het veilige parkering. Die gasvrou het regtig meer gedoen as wat mens eintlik kan verwag. Baie dankie, jy het ons regtig uit die knyp gehelp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Affordable, clean and safe. The room is nice and spacious, has all the needed amenities, it's affordable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Sal weer daar bly. Lekker gebly, dankie. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Thank you, Ronelle, for your outstanding hospitality. We will certainly recommend. Exceptional stay. We had an absolutely wonderful stay at 10 Paul Roos Guest House. From the moment we arrived, we felt genuinely welcomed and cared for. A very special word of appreciation to Ronelle, our host, who was simply superb. Her warmth, professionalism, attentiveness and willingness to go the extra mile made our stay truly memorable. It is people like Ronelle who turn good accommodation into an exceptional experience. The guest house was beautiful, comfortable, exceptionally clean and welcoming, and everything was thoughtfully arranged. We felt completely at home and thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trunet E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gerieflik. Baie lekker oorgeslaap, elektriese komberse en warm stort. Heerlik vir 'n koue wintersaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Han-mari P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netjies. Skoon, veilig. Skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 343

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Paul Roos, Nuwe Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 343 5 1 5 10 Paul Roos Nuwe Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang