10 St Andrews Avenue
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Andrews-laan 10, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R56 200 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
10 St Andrews Avenue is 'n asemrowende, lugtige vakansiehuis wat ruim, gerieflike selfsorgverblyf aan gaste bied en is binne loopafstand van die strandmeer en die strand in Nature's Valley. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 16 gaste wat dit ideaal maak vir 'n familie of 'n groep vriende.
Hierdie pragtige eiendom beskik oor die hoofhuis met 6 slaapkamers en 6 badkamers wat slaapplek het vir 12 gaste en 'n tuinkothuis met 'n slaapkamer en 'n badkamer wat slaapplek het vir 4 gaste. Die hoofhuis se slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelslaapbanke in die kothuis. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Die ruim, oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas-mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 14 gaste, asook 'n kroegarea wat na 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai lei. Daar is 'n TV, gemaklike sitplek en 'n kaggel in die leefarea.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n speletjieskamer met 'n veerpyltjiebord, pooltafel en ander aktiwiteite wat gaste bo en behalwe die balkon en swembad kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 10 St Andrews Avenue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- St. Andrews-laan 10, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Nature's Valley Stormsrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Andrews-laan 10, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom