Durbanville Akkommodasie by 10 Van Der Westhuizen | LekkeSlaap
+15

10 Van Der Westhuizen

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 10 Van Der Westhuizen
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jannie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Ons het heerlik daar gebly. Omgewing baie rustig en sentraal geleë Sal vir seker weer daar tuisgaan. 5 ster verblyf!

Paul F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, alles baie netjies en mooi.

Sal weer van die gastehuis gebruik maak, was baie vriendelik ontvang, sommer tuis gevoel!

Eliza-beth R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliza-beth R
Enkelreisiger

Skoon en netjiese eenheid. Eienaar baie vriendelik. Gerieflike verblyf wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.

Sal vir seker weer daar bly.

Valerie H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Ons geniet dit elke keer om van hierdie eenheid gebruik te maak, alles is skoon, netjies en gerieflik. Julle gaan moeilik van ons ontslae raak. Sien julle weer.

Andre J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Naby al die lekker plekke in die Kaap!

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Westhuizen-straat 10, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsvOwyDHljIet89hpg7OaCZfwwoBrEo7OkDc4sTfAK5XnnOtIjv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 10 Van Der Westhuizen Street Valmary Park 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.83917564566 18.654825160713
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za