LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Windell Self Catering Accommodation | LekkeSlaap
+26

10 Windell Self Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

10 Windell Self-Catering Accommodation is in die hartjie van Durbanville geleë. Die eenhede is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal wat 'n baie stil en rustige omgewing is.

Die verblyf bestaan uit 2 gesinseenhede, 1 dubbelkamer en 'n kamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word met en suite-badkamers en 'n kombuisie wat volledig toegerus is. Die en suite-badkamers het elk 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ontbythoekie. Verder is daar ook 'n privaat ingang, verwarmer, waaier en 'n TV met OpenView-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Op die perseel is daar beperkte parkeerplek.

10 Windell Self Catering Accommodation is stapafstand vanaf Durbanville se sakekern met goeie restaurante, banke, winkels soos Woolworths Food, Checkers en Pick 'n Pay. Ons is net 5 minute se ry van Durbanville Hospitaal af en ook baie na aan Durbanville se wynplase en groot winkelsentrums. Kaapstad Internasionale Lughawe, Bloubergstrand en Melkbosstrand is sowat 25 minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 81 resensies vir 10 Windell Self Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Windell Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNdsLRT8JQn65D0hheGBK00HDtcEzdFkcu5MNqkn2YQ98f3CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 81 5 1 5 10 Windell Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.83184 18.65316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!