1000 Dae

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1000 Dae is in Calypso Beach, Langebaan geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ruim dubbelverdiepinghuis het 8 slaapkamers en bied slaapplek aan 16 gaste.

Seëlangs is op die grondverdieping en het 'n hoofslaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die grondverdieping het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer op die grondverdieping het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n ingeboude braai waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.

Padlangs is op die boonste verdieping en het 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die boonste verdieping het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met DStv op die boonste verdieping. Dit het 'n ingeboude braai waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Let asb. dat die Jacuzzi alleenlik vir die eienaar se gebruik is.

Slaapplek

'n Bespreking by 1000 Dae sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 8 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1000 Dae gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 16)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za